× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 week ago #113305 by sexy~hexy
Plesier almal :)

Beertjie...ons gaan nie DADELIK uitgaan daarop om weer swanger te word...ons gaan dit 'n jaar kans gee...as daar niks in daardie jaar gebeur nie gaan ons berus daarby dat Jayden die enigste sal wees. Ek is nou 30, so ek wil nie op 35 weer swanger word. Ons gaan mekaar net geniet, maar ek gaan nie doelbewus elke maand rondom ovulasie BD nie...dit moet net gebeur.

Met Jayden het my naarheid ook na 12weke weggegaan...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113304 by Lia
Marie, ons gaan die 19h00 ene kyk.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113301 by Beertjie
Marie verjaar jou seuntjie vandag?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113300 by marie r
Beertjie ek hoop nie Marinus beplan om op die 14de te kom nie (gaan weer probeer normaal kraam). Dink nie dit is nice om dan te verjaar nie. Sal maar wag en moet sien wat gebeur.

Anje, watter show gaan julle kyk. Ons gaan Saterdag middag kyk.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113299 by Lia
Hexy, ek weet ongelukkig nie, seker Morgs en Nel sal weet.

Hi Ankies

Beertjie, nee, my naarheid het ook weggegaan in week 12, vanoggend was die eerste keer wat ek weer naarheid gehad het. Ek dink dis normaal en jy hoef nie te bekommer nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113295 by Beertjie
Hallo Anje, ek sit vanoggend in die kantoor, sal maar dinge rustig vat aan die begin.

Dis snaaks maar my naarheid is nou al weg vir 'n paar dae dink julle ek moet bekommerd wees?

Ansa wil jy normaal kraam?

Hexy as ek mag vra: gaan julle dadelik weer vir 'n babatjie probeer?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113294 by Goggatjies
Goeie More

Hexy, dankie vir die great idee, dit help ons almal om te onthou
Gaan goed aan hierdie kant

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account