× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 week ago #113141 by Driekie
Skuus julle - gou sonde met die personeel gehad!!

Hexy - jong dit gebeur net - soms in die middel van die nag!!
Ek dink soms dit het iets met die water ok te doene want as dit so warm hier raak dan sweet jy soos n regte varkie!!
Maar ja - dit gebeur ook wanner ek strek - so ek strek vreeslik versigtig om die krampe te probeer vermy!!!

Hi Pais!!!!Hehehe - jong wanner klitsie hierbinne nie vir my net boude wil wys nie!!Ek hoop regtig ons kan nou ietsie sien, ek brand al om te weet!!!My volgende scan is die 9de,11de of dan die16de...ek kan my dok Saterdae sien as hy in is - so ek sal kyk hoe dinge uitwerk op watter dag ek gan..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113135 by Lia
Pais, weet nie of jy vir Beertjie ken nie, maar sy is ook swanger, so 12 weke amper.

Ok, tata nou

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113130 by Lia
Tata Hexy, lekker aand !!

Pais, ek dink Drix se volgende scan is Maandag.

Ek groet ook nou, julle girls moet 'n lieflike aand he !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113128 by Paisley
groot plesier anje!!! mens leer maar - enige ding is normaal eintlik, en het al met iemand anders gebeur!

Haha drix - die klere wat nie pas nie. Ek deel jou sentiment!

Ek kan nou nie wag vir almal se geslagte nie.

Ek dink:
Drix - Dogtertjie
Anje - Dogtertjie
Ansa - Seuntjie

hmm - wie mis ek?

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113125 by sexy~hexy
Tatta almal lekker aandjie verder...gesels more weer :kiss:

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113120 by Lia
Hi Driekie, ek wou jou iets vra, maar het sommer reggekom by Pais. Eina vir spierkrampe. Sjoe, ek het gister vreeslik warm gekry so kan my nie eers in dink hoe dit daar bo is nie. Eish vir die klere wat nie wil pas nie.

Hexy, mmmmm, dit klilnk lekker. Ek is van vandag af weer terug op kos duty, so ek moet nou nog gaan uitfigure wat ons eet.

Pais, dankie vir die advies, jy laat my beter voel.

AFM: Ons buurman het sy jacuzzi saam gebring van vorige huis af, maar nou is daar nie plek vir dit op hulle erf nie, so ml se hy gaan die jacuzzi koop en dan in die hoek agter in ons erf in sit met 'n dek ens. Ek kla maar nie, is net verlig, dink ek gaan baie gebruik daarvan maak in Desember. Voel of dit 'n warmer somer as gewoonlik gaan wees.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113119 by Lia

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account