× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 weeks ago #111270 by Cornel
O ja..... Die wintersklere is vreeslik,ek moes nou toe ons in die SA was,so die wintersklere gewas het! 3 stele klere en die wasgoedmandjie loop oor..........

Hier is 6 groot tuimeldroers en in die reenseisoen is daar dae wat ons nie die klere terug kry nie..........So baie klere is hier om te was...

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111268 by sexy~hexy
Die tuimeldroer sal ook net 'n luxury wees...maar dis dan iets wat ek het. Want flip, in die winter word die klere nie droog, en ons reenseisoen is ook oppad.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111265 by Cornel
Goeie more almal!

Hier gaan dit nog goed.......

Die wind waai weer vanoggend vreeslik,alles is vol stof!!!!!!!!!!Kan nou nie meer wag vir die reenseisoen nie.............maar dan sukkel ek weer met nie internet :angry: Gelukkig is hulle nou besig om vir ons kabels te le........weet nie mooi presies hoe dit gaan werk nie.... :huh:

Morgan,so bly julle kon dit uitsorteer.........dis vreeslik om oor so ver afstand vir mekaar kwaad te wees.............ek weet..... :dry:

Hexy ek hoop jy kry die tuimeldroer! Ek weet nie wat ek sal maak as myne nou moet die gees gee nie,want ek hou niks van stryk nie,gelukkig gebruik ek hom nie baie nie.....Gebruik hom vir 3 weke na elke 4 maande.

Almal van julle moet 'n baie lekker dag he!

Ek gaan nou gou my hare droog blaas!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111261 by sexy~hexy
Ek sit en gaap sulke laaaaaaaaaaaaang gape :S

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111260 by Morgan
Hello Ankia!!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111258 by Morgan
Het toe nooit gister by die winkels uit gekom nie toe ek wou ry toe slaap carli en toe sy wakker word toe is ek nie meer lus nie, so vandag moet ek gaan, haar water is ook klaar.

Waars Anje, sy kom se gewoonlik al vroeg hello..... hello Anje en klein Anje hehehe

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111255 by Goggatjies
Goeie More

Morgan, ek is bly jy en jou man kon die dinge uitpraat, dit is glad nie lekker as 'n mense vassit nie.

Hexy ek hoop jy kan daai tuimeldroeer koop, dit is 'n baie goeie prys.

Julle moet 'n lekker dag he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account