× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 weeks ago #111391 by Cornel
Van die 15 November tot die 1 Desember........

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111390 by sexy~hexy
Hi Cornel

Wanneer mag julle dan verlof vat?

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111388 by Cornel
Sjoe uiteindelik!

Ai ek voel nou sommer goor!!!!

Ons het ons verlof datums gekry...............November ~ Desember...........ons is nie eers kersfees in die SA nie!!!!!!!!!!!(snik)(snik)!!!!!!!

En nog 'n probleem,ons kan dan nie afgaan nie,want die finansies laat dit nie toe nie!!!!!!!!!!!!!!!!!

Laliek jy moet nie moet verloor nie jong,ons almal wat hier is sal eendag op die regte tyd geseen word met daai wonderwerkie!
Jy het 2 mislikte IUI's gehad en ek 3 miskrame.......dolla ons sal daar deur kom!!!!!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111382 by Laliek
Ek weet dit sal Morgs, dis maar net bietjie moeilik! Ons gaan in maand 16 van ttc in en 2 failed IUI's later - mens raak maar bietjie mismoedig :-(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111381 by Morgan
Lalie jou tyd sal kom dan is jou vriendinne klaar deur als en kan vir jou goeie raad gee!!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111379 by Laliek
Hey julle

Kom loer gou gou in!

Wat is nuus hier in cyberspace? :laugh:

Hexy, ek't gesien op fb jy voel bietjie af gister en ek's so bly jy voel beter vandag.

Morgs maar Carli is 'n pragtige ou babatjie, raak maar gewoond aan die aandag :P

AFM niks veels nie. 10DPO vandag ek dink, CD27. Ek voel bietjie af vandag ook, voel of ek NOOIT gaan swanger raak nie. Dink dis omdat my beste vriendinne, een het haar 16w scan vandag en ander een se seuntjie word more gebore met keiser. Ek is baie bly en opgewonde vir hulle maar ai, dis ook so moeilik eintlik :S

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111376 by Morgan
sien so op facebook, lyk my ons gesles te veel dat hulle so sukkel!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account