× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 weeks ago #111513 by Goggatjies
Goeie More

Ek is op die lyn na Australia - moet 'n 'n vliegtuig kaartjie kanselleer, en ek kan dit nie oor email doen nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111508 by Lia
Hey Slakkie, dis die gees, jy klink sommer positief. Ek hou duim vas. FXFXFXFXFXFXFX

Sterkte Hexy !!

AFM: My pensie lyk nou vir my bietjie meer rond as normaalweg, dit voel lekker. Ek gaan Maandag aand phodie neem en vir julle post. Alhoewel ek gistseraand 3 keer opgestaan het met 'n vol blaas (weet nie wanneer het ek so baie vloeistof ingeneem nie), het ek eintlik baie lekker geslaap vir 'n slag.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111506 by Lia
More more julle pragtige dames
Ek het gisteraand opgevang, maar toe nie kans gehad om te tik nie. Hoop ek onthou alles.
Cornel, die verlof ding suck !! Hoop die geldjies werk tog uit om wel ‘n draai in SA te kan maak. O, en whoohooo vir die 3kg’s. Dit wil gedoen word.
Hexy, die tuimel droeer klink soos ‘n bonus. PS: Ek het net 3 casual outfits gekry, was maar ‘n gesukkel.
Lalie, uithou en aanhou jong, ek is seker jou BFP is definitief oppad !! FXFXFXFXFXFX
Marie, hoop die verwer het ‘n ordentlike job gedoen.
Morgs, jammer oor die misverstand met ml, maar ten minste is alles nou uitgesorteer ne. En ja, ek is verbaas hoe baie vreemde mense stop mense met baba’s in die winkels, maar Carli is so mooi, jy moet maar gewoond raak.
Jooste, het jy getoets? En?
Charlaine, waar is jy?
Driekie, jy het gister gepraat van armand hofmeyer, hy was gisteraand op pasella en daar was ‘n deel waar hy en sy pa langs mekaar gesit het, hulle lyk omtrent presies dieselfde, steve is net ‘n ouer weergawe.
Ansa, hoop jy hou lekker vakansie.
Beertjie, hoe voel jy? Wanneer sien jy weer dr.?
Paisley, ek is bly jy kan weer chat. Welkom terug !!
Klippie is ook amper terug, kan nie wag om te hoor dit was nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111502 by Slakkie
More dames!

Whoohooo Paisley nou kan jy weer saam chat want ons mis jou xxx!

Lalie toemaar ek het ook gister sommer af gevoel het ook gehoor een van my vriendinne is swanger na een enkele maand se probeer toe voel ek ook asof ek nooit gaan swanger raak nie.....anyways toe besluit ek om maar weer met DH te praat oor die IUI en het vir hom gesê ek wil dit doen met die volgende siklus SO ek het gistermiddag na die nuus sommer gaan shop en besluit ek koop by voorbaat my laaste pakkie tampons, the power of positive thinking...haha anyway sal maar kyk wanneer ek op CD1 kom en dit kom op die push wat hy dan gaan sê. Ek het al in Januarie vir hom gesê ek wil voor die einde van die jaar swanger wees en toe sê ek gisteraand vir hom ek wil nie wag tot volgende jaar nie al doen ons die IUI net een keer die jaar en dit werk nie dan kan ons in Januarie weer probeer.

Sexy ek wens AF kry nou haar ry! Strongs girl!

Hoezit Strikkels!

Cornel shame man oor krismis.

Iemand al iets van Charlaine gehoor?

Lekker dag almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago - 16 years 2 weeks ago #111474 by sexy~hexy
More almal

Sjoe, ek wil nog slaap. Gaap al vroeg lang gape. Het gisteraand vroeg gaan slaap, maar wou laat slaap....Saterdag moet nou kom.

Ai ai..ek het so uitgesien na DH wat by die huis was gister...en toe is ek so irritated met hom as wat kan kom :( AF moet na na 'n kant toe kom...dink dis wat my so irritated maak. Net sodra ek dink nou raak dit min en klaar, kom daar weer in oorvloed SUG Sorry vir TMI.

Anyway...iemand al weer iets van Blessed en Happy en Mommy gehoor????

Beertjie...hoop dit gaan goed met jou ook dolla!

Lekker daggie vir almal, moet seker vandag vir 'n slag my alie in rat kry en werk.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111468 by marie r
Hallo Julle.

Uiteindelik kan ek ookl weer inlog. Ek hoop hulle probleme is nou alles uitgesorteer, want dit was gister erg om nie te kan inlog nie.

Hoe gaan dit met almal vandag?

Ai Cornel, dit is erg. Dalk gebeur daar nog iets en dan kan julle SA toe kom. Hou maar duime vas vir julle.

Laliek, jou beurt sal kom. Een van die dae gaan jy daardie BFP kry, veral wanneer jy dit die minste verwag.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111419 by Strik*kie
Uiteindelik is ek in ha ha.

Ok net betyds om te se hi en bye.

Cornellie, jammer oor xmas jong. Drukkie.

Tata

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account