× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 weeks ago #111552 by Paisley
more more dames!! ai maar dit is lekker om weer te kan inloer. Hi hexy - ek hoop die tuimeldroer is great!

Hi jooste!! Sjoe - dit is baie siklusse - ek weet so waardeer jy gaan. Dit is aaklig. Maar God se tyd is perfek - regtig dit belowe ek vir jou. Mens wil dit nie nou hoor nie - maar hou aan glo en hoop!

LALIE & Slakker!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Julle is gegroet!

AFM: Dit gaan goed met my en Rikus, as hy my nie so geskop het nie sou ek nie eers geweet het ek is swanger nie. Sy kamer is klaar uitgeverf en meeste goed gekoop en gedoen... maar soos julle seker op FB gesien het - die oukie kort nou nautical gordyne. WAT "N FREAKN MISSION!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Die res - julle is gegroet, en weer gegroet!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111545 by sexy~hexy
Hi Jooste

Ai tog vriendin....wanneer is jou FS afspraak? Sien dit as nuwe moed....dalk tel hy iets op en is jou TTC probleme binne-kort iets van die verlede (((hugs)))

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111544 by Cornel
Goeie more almal!

Jooste ~ Ons gaan glad nie daar wees nie,nie eers in die Nuwejaar nie,ons kom alweer die 1 Des terug!!! :angry: :(

Julle ek dink my AF is naby......nogsteed bruinafskeiding (baie lig) (sorry tmi),lae rug was gisteraand vreeslik lam en my gesig is vol sulke klein wit knoppies.......... :S

EK het so halfuur terug opgestaan.......ek kon net nie vanoggend my oe oophou of oopkry nie!!!!!!!!!! :lol:

Dan,Laliek en Jooste...........ons is nou al 3 in daai bootjie van "hoekom raak ons nie swanger","gaan ons ooit eendag swanger word".....en ek dink hier is 'n paar ander girls wat ons ook sal join,maar ons moet nie nou moed verloor nie,ons moet net onthou Ons Lewens Pad Is Klaar Vir Ons Beplan...............

Ek weet hoe moeilik dit is,want ons wil NOU daai baba he,maar NOU is nie dalk die REGTE TYD nie!!!!!!!

Sterk wees my TTC maats!!!!!!!!!!!!!!! Ons sal nog ons beurtjie kry!!!!!!!!!!

Lekker dag aan julle almal!

Hier waai die wind weer vreeslik en dis droog en warm!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111537 by Jooste
More almal!

Laliek: Ek voel absoluut net soos jy! Ek en my man het ook die 16 maande kerf 2 weke terug oorgesteek. Ek raak nou bang dat ek vir ewig gaan sukkel om swanger te raak...dat dit nooit gaan gebeur nie...en dat ek so 'n ou suur-verbitterde-knol gaan word wat net leef met spanning tot OV..dan weer in afwagting vir 2ww....en so gaan die lekker dele van die lewe by my verby!

Sexy: Gooi sommer vir blerrie AF in die tuimeldroer as jy die gekry het. Ek is self lus en draai haar nek om!

Cornel: Dit is sleg oor jou kersfees situasie. Gaan julle darem in die nuwe jaar kan kom kuier of ook nie?

AFM: Ek het HPT is mos nie eintlik maats nie. Sien...dit werk so...as ek wil he AF moet opdaag..dan POAS. Hierdie siklus was geensins anders nie. 19 siklusse later.....no success.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111535 by sexy~hexy
Ek kry 'n tuimeldroer :woohoo: Mario sal gaan kyk hoe lyk dit en in watse kondisie, maar vir R500 sal ek nie nee dankie se nie.

Ek is regtig lus om by die huis te wees en te spring clean en kaste leeg te maak en goed uit te gooi en kamers te skuif en mooi te maak...as ek in so bui is realiseer dit nooit, want of ek werk of Mario werk GRRRR

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111531 by Goggatjies
Het maar net vir 20 min gepraat
sal maar sien hoeveel dit gaan kos

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111519 by Lia
More Ankia, oi tog, hoop nie jy sukkel te veel nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account