× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 weeks ago #111417 by Goggatjies
Ek gaan nou vir die middag groet
Ons sal more weer gesels
Pais ek is bly jy is nou weer hier om te chat

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111415 by Goggatjies
Ons het jou gemis Vrydag Pais

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111409 by Paisley
hey dames!!! Met die server verandering kan ek weer chat! Hoooohooo! Hoe gaan dit met julle almal. Is so spyt ek het jul almal gemis. Ons het bietjie probleme met ons elektriese hekmotors gehad by die huis, en kon toe nie uitkom nie - en is toe direk na ons kamp toe waar ek nie verder sein gehad het nie... My hartjie was baie baie seer!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111401 by Cornel
Ag weet julle dit voel net soms of party mense hier meer voorkeer kry as ander!!!!!!!!!!!!!!!!

Dis nou dan presies die 2de kersfees wat ek nie by my ouers is nie!!!!Dis wat dit so erg maak en die jaar is hulle alleen,my ander 2 sussie is by hulle skoon familie!

En ek wil ook nie alleen (sonder DH) wees in SA nie.........

EK weet nie wat ons nou gaan maak nie..........(sug)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111398 by sexy~hexy
Ek sal maar vir Ankia se baas gaan werk om ook 'n vakansie te kry...want flip...ons het ook nooit geld om erens te gaan :(

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111396 by Goggatjies
Hallo
Ek sien dit werk weer

Ai Cornel, ek hoop maar julle kan plan maak om bietjie te kom kuier

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111394 by sexy~hexy
Ai tog jong.....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account