× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 weeks ago #111113 by Driekie
HEHE Strikkels - ek staak nou vir vandag - wou ok my debiteure doen maar nee wat - dit kan oorstaan vir more!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111111 by Driekie
HAHAHAHA!!!!

Hi Strikkels!!!!!

Hexy - as jy nie mind kan ek jou vra om my ok te pm want sjoe eks nou nie lus om honderde bladsye terug te gan soek nie en ek dink in any way ek sal te blond wees om dit raak te lees..

Sjoe - ek is nou gatvol gewerk al vandag!!!

AI JA - het julle al Steve Hofmeyer se seun Armand se song gehoor?Ek dink die naam is "Deel jou hart in twee" of so iets - dis vir my regtig vrek mooi en hy sing mooi!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111107 by Strik*kie
Ha ha, ou grapgat, ek werk my gaai af en julle kry my nie eens jammer nie :(

:lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111106 by Lia
Ek is so besig, ek log net in dan moet ek weer uitlog.

Tata Cornel

Hi Drix, julle kuier klink so lekker, jammer ek was nie daar nie.

Toemaar Hexy, voor jy jou oe uitvee is die dag verby, jy het darem 'n kleintjie om jou so bietjie besig te hou.

Strikkie, lyk my almal is maar besig.

Ek het gou 'n vorm om te voltooi en dan moet ek 'n ander vorm voltooi, so ek se maar tata. Julle moet 'n heerlike aand he. Die dominee kom kuier vanaand by ons.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111105 by sexy~hexy
Nee jy is laat :P

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111099 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111081 by sexy~hexy
HI Driekie

Baie dankie vir jou boodskappie....al die ondersteuning waardeer ek regtig baie.

Wens dis nou al more...sien regtig nie uit na vanaand se alleen by die huis wees SUG

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account