× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 weeks ago #110973 by Strik*kie
Halloaaa julle

Sorry ek bietjie MIA... maar busy bee by die werk. Debiteure ......grrrrrrrr

Hexy, bly jy is terug. Ons het jou gemis!!!!!!! En jy kan praat soveel daaroor jy wil moenie opkrop nie. Kan net vir jou se ek bewonder die moed waarmee jy deur alles gaan. Sterkte en dink aan jou.

Hallo almal verder....

Chat weer later

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110972 by Lia
Morgs, ek hoop maar my dokter waag 'n raaiskoot, al is dit net dit, 'n raaiskoot.

Sjoe Hexy, my libido was ook baie af na my MC's. Wil ook he van wat jy eet of drink.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110963 by sexy~hexy
Ek kap nou 'n lekker vaak.

So Tienka is Maandag weer by die werk?

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110956 by Cornel
Sjoe okay,ek kan ook onthou hoe erg DH was....nadat al die AF opgehou het.........hahahaha die manne!!!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110954 by sexy~hexy
Nope Cornel...onthou voor als gebeur het was die intiem wees maar aan die min kant...so ons het dit laas gedoen toe ons net van Bloem gekom het met die 12weke ondersoek....nou kan jy vir jouself indink....

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110952 by Cornel
LOL! Shame,het jou "lusgeit"(as ek dit so kan stel) nie laer geword nie?

Sjoe myne is na elke miskraam VREESLIK laag!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110941 by sexy~hexy
Hugs vir jou ook Cornel ....

Weet nie wanneer begin ons TTC nie...nare AF moet mos nou eers verdwyn....en die belustigheid laat ons tonge al uithang...maar ons kan niks doen grrrr....het vir DH gese as ek moet suffer moet hy ook suffer LOL

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account