× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 weeks ago - 16 years 2 weeks ago #110919 by sexy~hexy

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110917 by sexy~hexy
Ja, altwee dieselfde geslag...het jy nou gevang wat ek bedoel het met ek was reg? Jy het my mos so rukkie terug gevra wat dink ek is dit.

Ek bedoel jy sit haar stoeltjie daar voor in waar die kleintjies altyd sit, nie binne-in die trolley nie....

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110916 by Cornel
Hexy pm my asb,(as jy wil) want ek is nou glad nie seker oor die geslagte nie.........

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110913 by Morgan
Haar kar stoeltjie pas in die trolley maar dan is daar plek vir niks anders nie!!

Was altwee toe die selfde geslag? wys jou net n mamma se gut feel is altyd reg!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago - 16 years 2 weeks ago #110903 by sexy~hexy
Nope, sien nie Morgan se tickers, dink maar dis my simpel outdated Internet Explorer.

Morgan, ek het ook al gevoel om dit met julle te deel.....

Al wat ek vir nou gaan se, en ek dink jy gaan dit dalk baie vinnig vang...my instink was reg oor die geslag...

Het jy nie 'n drastoeltjie wat in die trolleys inpas nie? Dan kan jy jou eie stoeltjie gebruik. Ek weet baie van die plastiek trollies is lekker groot om die stoeltjie voor in te haak.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110901 by Cornel
Ja ek sal jou glo......Ek hou ook nie daarvan om alleen dorp toe te gaan nie,nou as ons in die SA is,dan ry my ma maar saam met my....

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110894 by Morgan
Nee jong almal werk en ek bly aan die verkeerde kant van die berg, ek ek moet se al sukkel ek is dit steeds beter as om alleen te gaan

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account