× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 weeks ago #110940 by Morgan
Dalk sal jy tog eendag verstaan hoekom dinge so gebeur het, in tussen moet jy maar glo en vertrou dat dit iewers in die bigger picture sal pas.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110937 by Cornel
Hexy ek ken ook daai nare "droom"...........

Maar van einde volgende gaan ons weer begin TTC.........

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110932 by Morgan
Ja nee ek sal belsis nie nou n todler en n baba kan handle nie!! weet nie hoe doen nelria dit nie!!

Anje hoop rerig jy sal kan sien. Die dr wou nog niks vir my op 16weke se nie, al het hy op 20weke vir my gese dit het al soos n dogtertjie gelyk op die 12weke scan hy wou net niks se voor hy 100% seker is nie

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110931 by sexy~hexy
Ja, ek dink dis twee dogtertjies en 'n seun....nie nou 100% seker nie.

Dit maak dit real Morgan, maar in 'n mate voel die hele storie onwerklik...asof ek nooit swanger was...asof als 'n nare droom is.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110928 by Morgan
Nee shit haar stoeltjie is te groot daarvoor!

Ek besef nou eers hoe groot sy geword het. Het haar nou aangetrek en dis koud hier vandag toe wil ek vir haar n beanie ook aan sit. Die een het in die hospitaal haar hele gesig toe gemaak en nou kom hy nie eers oor haar kop nie!!!

Ai hexy jammer man weet dit maak dinge seker meer "real" dat jy die geslagte geweet het. Weet chris al die geslagte van haar babas?

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110925 by Cornel
Ai Hexy....... :-(

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110921 by Lia
Morgs, ek dink dis hoekom ek so opgewonde raak vir my scan. My volgende afspr is die 15de, dan is ek 16.5 weke. Ek hoop regtig baba speel saam, sodat ons kan sien pink of blou. Ek hou ook van jou tickers. Shame, kan dink jy sukkel alleen, gooi maar net ‘n kombersie oor die sitplek van die waentjie voor jy haar in sit. Kan jy nou dink hoe dit moet wees met twee kinders - 'n peuter en 'n baba.

Aaaah Hexy, ek dink dit maak dit soveel moeiliker. Jy is verseker sterker as ek.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account