× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 weeks ago #110886 by Cornel
Ja nee nou verstaan ek!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Kan jy haar nie vinnig by iemand los nie?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110884 by Cornel
Ek wou nou net vir jou vra hoekom gebruik jy nie die trolley met die stoeltjie op nie...........

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110881 by Morgan
was nog besig met my post toe submit ek hom al

en daai straps wat hulle vas maak is rerig viesluk vuil en sy wil als in haar mond sit so ek maak haar nie vas nie so ek moet heeltyd haar baie mooi watch... dis rerig n mission!!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110878 by Morgan
Ek sukkel nog om aleen met haar te gaan shop. Sys nog te klein om voor in die trolley te sit, en ek kan nie n pram en n trolley stoot nie.

Ek het altyd gese ek sal nooit my kind in daai baba stoeltjies op die trolley sit nie maar mens kan rerig nie anders nie!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110874 by Cornel
Ag lekker Morgan,wens ek kan bietjie by die winkels uitkom.....veral by die haarsalon!!!!!

Ek hou ook van jou tickers.......dis iets anders!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110871 by Morgan
Ek was moeg vir lilypie en daisypath se tickers! dink my nuwe tickers ROCK!!

Ek moet vandag die wnkels nvaar en vir Carli bietjie somers klere koop maar ai ek sien al kla dit gan n mission wees!!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110866 by Cornel
Ja Morgan ek sien jou tickers!

Hexy REFRESH net jou bladsy so eenkeer,ek kry dit ook baie,dan refresh ek net dan is hy weer reg!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account