× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 weeks ago #110865 by Morgan
Ja Carli se hartklop was baie hoog ek was bekommerd maar die dr het net gese almal sin verskil en daars niks om oor te warry nie.

Wanneer is jou volgende scan?? dan behoort jy mos al te kan sien??

Hexy.... sien hier kom weer iets wat ek dink verkeerd gan klink. Maar jy kan rerig die geslagte met ons deel (ek weet jou man wil nie weet nie, maar as jy ons se voel jy dalk beter) ek weet nie eks dalk verkeerd

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110860 by Lia
Dis weird hexy, ek kan haar tickers sien. Miskien is dit een of ander program wat jou rekenaar nie "support" nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110857 by Morgan
Dis snaaks ek sien my tickers.....

Anje, cornel sien julle my tickers???

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110856 by Lia
wow, haar hartklop was hoog, miskien is daar tog bietjie waarheid in die dogterjie / seuntjie hartklop ding.

Jy gaan my nie glo nie, ek het het nog altyd net 'n bietjie gewens ons het 'n dogtertjie, maar ek het net so feeling wat vir my se dis 'n seuntjie en ek is skielik heeltemal ok daarmee. My man is natuurlik oortuig dis 'n dogterjie, hy praat ook van baba as haar as hy na baba verwys. Ek kan nie wag om uit te vind wat dit is nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110854 by sexy~hexy
Morgan, hoekom bly jou tickers af? Ek sien net rooi kruisies.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110847 by Morgan
Week 6: 128bpm
Week 11: 198bpm
Week 15: 180bpm
Week 20: 155bpm
Week 23: 154bpm

En na dit het die dr net gekyk en nie rerig gewarry nie

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110843 by Morgan
Anje carli sin was BAIE hoog op n stadium self 198bmp... laat ek gou die scans uithaal en seker maak, maar ek weet als is fine solank dit bo 100 is

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account