× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 weeks ago #110839 by sexy~hexy
Hi Morgan

Baie dankie vir jou reply. Weet jy, ek wil net afpak, en se hoe ek voel. Ek verwag nie simpatie, al reply niemand is dit ook okay. Maar weet jy wat, die wat al reply het het so baie wyshede kwytgeraak, wat ek nie voorheen raakgesien of besef het nie. So moenie bang wees om iets verkeerd te se, dalk se jy dit so dat dit vir my 'n groot eyeopener is !!

Mario het ook gisteraand gese ek moet gaan, dit sal my dalk goed doen. Maar ek dink dis bietjie te gou. Ek het vriendinne hier op die dorp wat ook nou swanger is, so met tyd sal ek na hulle s'n toe gaan, sal heel moontlik een of twee s'n self reel ook nog. Maar ek sal wel vir die vroutjie 'n geskenk vat, maar ek dink nie ek is nou al reg om na so iets te gaan.

OI...ons het 'n Cell C kontrakfoon, en ek het nie 'n idee hoe om sy usage te kyk :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110838 by Morgan
haha anje hy kan maar weg kom ek gee nie om nie maar ek sal not a chance daai rek betaal nie!

hulle moet maar die nommers wat gebel is bel en hoor of hulle weet wie ek of my man is! en daar was nog nooit n oproep van die nr gemaak nie hoekom sal daar nou ewe skielik??

Shayne en carli het te lekker hande vasgehou was te cute!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110836 by Lia
Morgs, wat was Carli se hartklop bpm ? Baba D was altyd so tussen 161 - 164, maar met die laaste twee keer wat ons doppler gebruik het was dit so tussen 152 -155. Toemaar, ek is glad nie bekommerd nie, dis darem nog normaal. Net gewonder hoe was ander baba's s'n.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110832 by Lia
Ai nee Morgs, kan nie glo sulke goed gebeur nie en dan gaan die bogger seker nog weg kom ook. Dankie dat jy se.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110828 by Lia
Julle girls is lekker stil, seker omdat almal werk vir 'n slag.

Dink skool begin weer Maandag.

Morgs, toe vergeet ek sommer heeltemal om te comment op die triplets, hulle is so pragtig, kan nie glo hulle word so gou groot nie. Tyd vlieg vreeslik vinnig deesdae. Ag dis so lekker dat julle almal saam baba's het en almal naby mekaar bly.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110825 by Morgan
More more

sjoe beertjie BAIE bly als met jou babtjie is reg, nou kan jy ontspan en jou swangerskap geniet.

Hexy jy kan enige tyd afpak!! Ek het nie n idee hoe jy moet voel nie maar ek weet na my MC het ek al die klein goedtjies raak gesien. Dit het gevoel of elke vrou wie ek verby loop swanger was, dat die wat nie was nie n baba by hulle gehad het, dat elke advertensie op TV was oor babas!!!!So ek kan dink hoeveel erger dit vir jou moet wees.

Dan wil ek jou ook asb net vra om nie kwaad of seer gemaak te voel as ons iets se wat dalk verkeerd klink nie. Veral ek, ek sal n uur sit en dink oor wat ek wil se en as ek dit dan se kom dit steeds verkeerd uit. So sorry as dit doen maar ek bedoel dit rerig goed!

Om genooi te word na die babyshower moes eina gewees het, MAAR ten minste word jy nie uitgesluit omdat mense nie weet hoe en wat om vir jou te se nie. Dis dalk n blessing om so normaal as moontlik aan te gaan (eish nou klink dit weer verkeerd)

Julle daar is somewhere cell foon scam aan die gang. Ek kry gister n sms van vodacom wat se hulle het high usage op die data card opgetel wat oor die R10 000 is sonder die supscription fee. Eers gedink iets het dak gedownload waarvan ek nie geweet het nie en toe ek hulle bel se hulle is oproepe wat gemaak is...... ons het nog nooit eers van daai nr af gebel nie?????? so vodacom gan nou ondersoek instel. Ek meen hoe lank moet mens praat om so rekening te he????


So die van julle met kontrak fone check net kort kort wat is julle usage!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110820 by Cornel
Ek sien hier is 'n klompie wat loer,maar nie gesels!

Waar is Charlaine?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account