× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 weeks ago #110482 by sexy~hexy
LOL Anje ai tog....maar dis darem 'n lekker "surprise" wat hy vir jou georganise het :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110477 by Lia
Ok, ek is terug vir 'n klein rukkie.

Ek wil net gou deel. Ek stuur vir my man 'n mail met die website adres van mexican bola en se ek dink ons kan maar ene solank bestel, aangesien ek naby 20 weke is. Ek stuur ook vir hom die prentjie van die een waarvan ek hou. Hy kom terug en se hy hou meer van 'n ander een en stuur prentjie saam. Dis 'n swart een met groot pink dots op. Ek se toe nee, ek is bang die pink clash met van my klere. Hy bel my nou net en se dat hy het reeds die een met die pink dots 3 weke terug bestel as 'n "surprise", maar gelukkig het die dame nog nie in stock gekry nie, so sy sal nou bie bestelling verander. So toe ruineer ek sy "surprise" aan my. Shame hy het so bietjie afgeklink.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110462 by sexy~hexy
Aan die dames wat al normaal gekraam het...hoe lank hou AF aan na als gebeur het? Ek hoor hulle praat van tot 6weke? :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110434 by Cornel
Ella,dr se daar is niks fout nie,maar ek het maar my negatiewe gevoelens......iewers moet fout wees? Dr het nog glad nie met toetse of niks begin nie,so as ek weer reg is dan sal ek maar uit my eie uit se ons moet begin met toetse.

Dan gaan ons weer SA toe ~ of so hoop ons,sal maar sien of die baas ons oor Kerstyd sal laat gaan..........

Ons drink ook glad nie meer malaria meds nie,dis seker nou al 2jaar....het opgehou daarmee nadat ek die eerste baba verloor het.

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110426 by ella~bella
Ai jong. Jammer oor die miskraam. Wat het drs gese, wat kan jy doen aan jou kant? Of is dit net iets wat gebeur het?

Ek sien jy sit op jou ticker oor vakansie oor 2 maande... waarheen gaan julle???

Ek wil so graag Mosambiek toe gaan, maar dis malaria area, en ek wil nie weer pille drink nie

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110419 by Cornel
Dit was vreeslik lekker......tenspyte van die miskraam........

Ek en my ma en pa het nou regtig die keer baie lekker gekuier!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110416 by ella~bella
Cornel, drama queen verby!!!! Soos ek se hulle het my valium ook gegee!!! Die dr het vir my op 'n tyd gese: I'm not going to negotiate to you like a child!

Anyway, ek sal moet sterk raak, want ek dink ek moet Oktober 'n kateter kry, maar ek sal vra hulle moet dit eers insit as ek narkose het.

Hoe was jou kuiertjie toe in RSA? Ek het so lank laas kom chat.

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account