× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 weeks ago #110357 by Morgan
Anje jy moet net se ons gee nie rerig om nie. Ek gan vrydag ook n draai by nelria maak om goed daar te los vir vix se babyshower.

Ek wonder ook heeltyd oor beertjie.

Ek en Carli is die week weer aleen DH is vanoggend af durban toe.... dec moet nou kom en gou kom.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110352 by Cornel
Ag dis lekker Anje!

My sussie gee ook nou vir die kleintjies skool,sy het ook nou die dag gese as sy net so ekstra paar randjies gehad het dan wou sy ook daai kurses gedoen het.............

Dit gaan jou baie help as baba eers daar is,dan kan jy sommer van vroeg af begin met stimulering en gereed maak vir skool.......

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110344 by Lia
Ek het eintlik werk om te doen, maar ek bly nou heeltyd op om te kyk vir nuus van Beertjie. Het iemand dalk haar tel nr? Of weet julle dalk hoe laat sien sy die dr?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110340 by Lia
Ek weet Charlaine het dieselfde as ek, die ovidrel shot gehad.

Cornel, grondslag fase onderwys, ek weet, party mense dink ek is van my kop af, maar ek sien baie uit.

Hexy, ek voel presies dieselfde, ek het ook baie sleg geslaap, wil net in die bed terug klilm.

Ten minste het ek my wasgoed deur die nag klaar gewas. Elke slag wat ek wakker geword het, het ek 'n volgende bondel in die masjien gegooi, so hehe, my sleg slaap was darem nie heeltemal 'n "loss" nie.

Morgs, hoe laat sien ons julle Saterdag, het ek al my adres vir jou gestuur? Ek kan nou nie onthou nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110333 by Morgan
ja klippie hou te lekker vakansie!!! hoop rerig sy maak n holiday baby!

Charlaine sal dalk ook weet sy en klippie was mos by die selfte dr

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110330 by Lia
Ella, ek weet nie van die Menopur nie, maar die ovidrel se brand was op 'n skaal van 1-10 so 6 gewees. Dis 'n brand wat diep in trek - hoop nou dit klink reg. Dit het net gebrand tot ek omtrent by die kar geloop het, daarna was dit net sensitief agv weefsel wat seer was en het mos toe klein bloukol gevorm. Jy kan darem nog loop en beweeg, so dis eintlik nie so erg nie. Dis suster se jy moet net heeltemal ontspan as hulle jou inspuit, anders is dit erger.

Ek dink Klippie was op die Menopur, kan nie mooi onthou nie, maar sy is mos eers na die naweek weer terug.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110328 by sexy~hexy
Sjoe julle, ek is vaak vandag...gisteraand sleg geslaap, weet mos hoe dit altyd gevoel het na 'n vakansie en mens moet weer terug skool toe, mens kry net nie lekker geslaap nie, dis hoe dit vir my was gisteraand zzzzzz gaaaaaaap.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account