× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 weeks ago #110408 by Cornel
EINA!!!!!!!!!!!!!!!! Dit klink sommer klaar vrek seer.......net om daarvan te lees!!!!!!!!!!!!

Ella ~ ek neem jou glad nie kwaalik as jy se jy is pieperig nie,want ek so defnitief ook gewees het!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110403 by ella~bella
Jooste, jy is definitief op die regte plek as jy wil swanger raak!! Dit was vir my die wonderbaarlikste ding om te sien hoeveel swanger geraak het. Die Here is goed vir sy kinders!

Ja, ek het 'n 15kg weight op my tone laat val in die gym.... die gym is taamlik vervalle.. hulle kry al hulle toerusting van Virgin Active wat hulle goed uitgooi. Die stand waarop die weights is, se pyp was gebuig, en toe ek die weight trek, toe gly dit af, voor ek dit kon keer, val dit op my tone!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110395 by sexy~hexy
Hi Jooste

Bly jy het ons kom join hier...hier gaan darem meer aan as op getpregnant LOL

Dis so weird...ek sal graag alleentyd wil he...ek was Saterdag baie down oor DH weer gaan werk het en toe vang die alleen-wees my...ek wou net in die bed gaan klim en le en huil...maar ek het nie die vrymoedigheid om my ma te vra om na Jayden te kyk nie...want keer op keer word ek subtiel herinner hulle het hulle eie lewens....so toe byt ek maar op my tande en gaan deur die res van die dag....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110388 by joo~ste
More almal!
Sexy: Ek dink baie aan jou. Ek hoop regtig dat jy rustigheid met tyd in jou hart sal kry oor wat gebeur. Dit kan verseker nie maklik wees nie. Ek hoop jy het baie baie naby vriendinne en familie wat jou kan bystaan in die tyd...en dat jy sommer so tussen-in ook lekker alleen-tyd het net vir jouself om te rou ..of wat jy ookal voel om nou te doen.

Nelria: Dankie vir die welkom heet..en jou storie se deel met my. Julle almal hier op die forum is baie gaaf!

Cornel: Hmmm...grrr...ek effe bang vir bobbies....nie seker wanneer hulle vriendelik of wanneer hulle kwaai is nie.

Ella-Bella: Sorry oor jou tone! (ha ha...jammer...maar ek moes net so bietjie giggel toe ek daarvan lees.) Ek sal eerder nie vra hoe jy dit reggekry het nie. Ek het 'n jaar of wat terug my 1 toon lelik verstuit...en myself baie jammer gekry. Ek dink ek sou ook maar piepierig wees as ek tone moes breek! Sterkte ook vir jou IVF!

Karin: Genade jong....wat 'n nagmerrie ervaring! Ek kan nie glo dit het so uitgedraai nie. Dit sal verseker vir jou moeilik wees om weer te oorweeg om te gaan. Gaan jy nou maar net los en berus by God se plan? (Ek bid alles is okay met jou babatjie).

AFM: Ek het (sorry vir TMI! :blush: ) - hierdie afskuwelike bruin sticky afskeiding nou al vir 4 dae lank. My temps op my BBT chart het genoeg geval om my te laat vermoed dit is 'n voorloper vir AF. Egter...al wat kom is AF. Ek het ook nie AF-krampe nie...of for that matter geen pg-simptome nie. Ek wens nou net dat AF moet kom...want ek hou nie van hierdie funny donkerbruin-"gooh" nie!!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110383 by Lia
HI G, julle moet julle see vakansie baie geniet. Ek is sommer jaloers. Ek glo die kids gaan dit baie geniet, hoop net hulle put julle nie uit nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110381 by G Baby
Hello Girls!!
Hoop julle laang naweek was lekker gewees, ons was maar net by die huis,die manne het visgevang en ons vrounes het maar gekuier. Gister bietjie by die spur gaan eet en middag slapie gevang daarna.

ANje sien julle babysit vir carli-ag te lekker- julle moet dit geniet!
Nelria-Bly om te hoor Xen slaap ok nou beter-De Nys slaap ook so van 7-2 uur en dan drink hy en gaan dan weer tot so 6uur. My ander kids het nooit voeding geskip nie,so ek is lekker bederf. DIe mannetjie is regtig soet en ek geniet hom regtig baie.
Karin-jammer oor jou amimo wat so aaklig was,die simpel dokter,kan nie glo hy maak so droog nie. Ai tog,glo saam jou dat jou babatjie gesond is.

Marie-Yipee vir die half pad merk-nou gaan die tyd vlieg!
Hello Hexy en welkom terug!
Hello Cornel-oulike bobbejaan!

EK tel die dae af tot vrydag ry baie vroeg see toe. EK sal eers weer 14 oktober kom inloer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110380 by Lia
Karin, ek stem saam morgan.

Girls, ek gaan nou eers bietjie aflog en werk. Ek sal nou nou weer kom loer of daar nuus van Beertjie is.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account