× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 weeks ago #110542 by sexy~hexy
Ek het nou probeer kyk, Beertjie is op FB (Johani Smith), maar daar is geen info van haar, sy moet mos eers my request aanvaar.

Ai tog julle, ek hoop regtig sy kom met goeie nuus.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110535 by ella~bella
Ek leer lekker dinge by julle!!! Eerste keer wat ek van die Mexican Bola hoor!

Dis flippen oulik!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110528 by Cornel
aLmAl iS nOu DoOdStIl??????

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110507 by marie r
Anje, ek het 'n plain een. My hubby het dit self gekies.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110499 by Lia
Hehe Marie. Hoe lyk joune?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110495 by Lia
Ja, kan nie wag nie, hy raak nou baie opgewonde en die laaste week voel ek baie beter as die vorige paar weke, so ek begin nou ook baie opgewonde raak.

Ek moet se ek is bitter bly ons het die doppler, want sodra ek begin dink dat daar iets moontlik fout is, dan soek ons vir baba se hartklop. Dis regtig gerusstellend - ek het eers gedink dis dalk 'n mors van geld, maar dit is nie.

So girls, wie was toe almal by Vrydag se kuier? Ons het nog nie veel detail gehoor nie. Was die mans toe saam?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110488 by marie r
Hexy, sover ek kan onthou het myne vir 4 weke aangehou....

Anje, ek het al vergeet dat ek myne kan begin dra. Gaan dit nou defnitief haal en aansit.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account