× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 weeks ago #110376 by Morgan
Karin dan is dit seker maar jou babatjie se manier om te se mamma maak nie saak wat die amnio se nie ek is joune!

Nou moet jy net glo en vertou dat als 100% is.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110373 by ella~bella
Karin, dis omtrent 'n prosedure. Bly alles het onder omstandighede goed verloop. Ek glo en vertrou alles sal reg wees. Geniet jou swangerskap voluit!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110369 by Lia
Morgs, ek is heeldag by die huis, so moenie gejaag voel of iets nie. As julle reg is, kan julle kom. Ons sien baie uit om vir Carli op te pas. Selfs my man is al opgewonde :) Ons sal mooi kyk na haar, belowe !!

Karen, my maag het sommer so knop getrek terwyl ek jou storie lees. Sjoe, ek weet darem nie of ek dit sou kon doen nie. Hoe voel jou man ? Ek glo en vertrou en bid dat jou baba normaal en gesond is.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110367 by sexy~hexy
Hi Karin

Ai dolla....jammer om te hoor jou amnio was so traumaties...ek is regtig GATVOL vir dokters wat glad nie meer 'n menslikheidsfaktor het nie...ek raak sommer weer van vooraf kwaad. Maar ek stem, al wat jy kan doen is dit in God se hande plaas...

Baie dankie vir jou boodskappie, ek kan voel ek raak weer emosioneel...oor ek van vooraf weer als met almal gedeel het. Maar ek is okay, ek moet dit doen en uit my gestel kry...en more lag en gesels ons weer almal :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago - 16 years 2 weeks ago #110363 by Lia
Cornel, dis ongelooflik hoe baie ek al geleer het. Ek moes eintlik my 1ste prakties in die 1ste semester gedoen het volgende jaar, maar met baba wat einde Mrt opdaag, is ek nie meer so seker nie. Ek oorweeg op die oomblik om die 1ste semester dalk net 2 gewone modules te doen en my prakties te laat oorstaan.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110361 by sexy~hexy
Nee jammer, ek het geen info van Beertjie nie, het iemand haar dalk op FB??

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110358 by KarinM
More dames :)

Bly om te sien dit gaan goed vanoggend na die lang naweek!
Hexy... my hart is vol seer oor julle verlies, ek is so jammer vir dit waardeur jy moes gaan. Ek het jou storie gelees wat jy geskryf het en ek wil vir jou se dat ek dink jy is die Braafste, liefste mamma en ek glo dat God in Sy goedheid jul wel weer sal seen met 'n pragtige klein mensie. ((((hugs))))

Ek het toe Donderdag gegaan vir die Amniosintese.... :unsure:
Dit was in een woord "skrikwekkend".
Die dr. wat dit gedoen het was vreeslik klinies en het nie eens my voor die tyd probeer gerus stel of meer informasie gegee nie. Hulle het die sonar gedoen, gekyk vir die plasenta sodat die naald nie daardeur gaan nie en toe 'n plekkie gekry waar hy kon insteek.
Naald het deur gegaan (nie regtig seer nie, soos inspuiting maar) en ek kon op die skerm sien hoe die naald deurdruk tot in die baarmoeder.... en toe probeer hy vog trek en daar is niks! :pinch:
Blykbaar is daar twee membrane waardeur hul moet gaan en hulle dink die naald is nie deur die tweede membraan nie en toe kon hy niks getrek kry nie.
Ai toggie... en toe probeer hy weer en net voor die naald deur die baarmoeder gaan toe beweeg bambino onder die naald in! Sheezz... ek was 'n senuwee wrak, regtig. Hy trek toe die naald weer uit en se hy gaan dit maar los vir die dag. Ek was vreeslik verlig want ek het al begin flashes kry van hoe ek die dokter 'n opstopper gee as hy wraggies weer daardie naald iewers probeer insteek!
Hy se toe nee,ek moet oor 'n week weer kom en dan probeer hulle weer. Ek het net my kop geskud en gese sorry dok, julle sien my nie weer nie!
Ek gaan nie myself of my baba weer daardeur sit nie. My maag was effe seer, asof gekneus en eerste puncture was branderig en bietjie rooi en blou gekneus. Dis vandag baie beter en voel nie meer so seer nie. Ek probeer nogsteeds nie swaar goed optel nie en rustig wees.
Ek sien my gynea weer Vrydag middag vir sonar en tot dan hoop en bid ek dat my baba okay gaan wees tot ek hom/haar weer sien.
Ek het nou vrede gemaak en sit nou alles net so in God se hande.... Hy weet wat die uiteinde gaan wees inelk geval en ek kan en gaan niks daaromtrent kan doen nie. Ek glo my kindjie is normaal en okay, en vir nou is dit al wat ek nodig het, daardie vrede.
Dankie vir almal wat aan my gedink het en vir ons gebid het, ek waardeer dit opreg. XXXX

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account