× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 weeks ago #110583 by Cornel
Hexy ek is ook baie nuuskierig,maar ek sien hier kom geen nuus nie...........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110578 by Lia
Ag nee Hexy, jammer man. Dis sleg dat 'n winkel so onsimpatiek kan wees. Ek moet se ek kyk nogal op na jou, met beide my miskrame wou ek net onder die duvet in klim en nooit weer uitkom nie. Ek het niks met niemand gedeel nie en ek het vir 'n ruk weggebly van pampers af. Jy is 'n baie sterk mens.

Ons het nog nie groot gekoop nie, ons wag vir Discovery se vouchers. Ons het nog net seker 3 of 4 stelletjies klere, 'n pak doeke, kan nou nie onthou wat nog nie, maar min goedjies. Ons was ook maar bietjie bang om te koop tot dusver, maar nou moet ek my man net keer. Ons sal seker na volgende scan, ordentlik begin koop en lysies maak ens.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110573 by sexy~hexy
Ja, ek dink Strikkie is besig want dis weer maandeinde....wonder self waar is Driekie...en niemand vertel ons regtig van die ontmoeting Vrydag :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110570 by sexy~hexy
Anje, dis 'n goeie besluit. Met Jayden het ek baie tweedehandse goed gekoop, soos die drastoeltjie en compactum, maar dit was in 'n tyd toe Mario sonder werk was....maar die ander goed het ons weer nuut gekoop.

Mario het net gese indien daar weer 'n baba is koop hy nie vooruit nie...wat te verstane is...want dit was Donderdag weer 'n gedoente toe ons die bottels en steriliseerder gaan teruggee wat ons gekoop het. Die winkel se beleid is glo hulle kan dit omruil vir iets ander of 'n voucher uitreik vir daardie bedrag, maar kan nie die kontant teruggee nie. Ek het my moer sommer lelik gestrip.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110569 by Lia
En Driekie was ook op 'n stadium op, maar ook lekker stil vandag.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110567 by Lia
Ek wonder hoekom is Strikkie so stil vandag, ek het haar vroeer op gesien, maar sy is net stil vandag. Seker ook lekker besig by die werk.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110564 by Lia
Marie, ek het nog altyd gese ek wil die swart een met die pearl blommetjie insetsel he, maar nou wat ek regtig een moes kies, het ek ook besluit om met die plein ovaal een te gaan, want dit sal by alles pas.

Hehe Ella, jy is reg, mens leer lekker baie dinge op moomie. Die mexican bola het die mooiste klank, dis so fyn fyn klokkie klank.

Hexy, ek het ook vanoggend gesien sy is op fb. Dis jammer ons het nog nie van haar gehoor nie, ek is nou regtig bekommerd oor haar.

Skies Cornel, ek het eintlik baie werk, moet weer leers ens. uittrek en regkry vir oudit vroeg in Oktober.

Ons het Woensdag na 'n 2de handse pram gaan kyk, maar het besluit ons gaan nie 'n 2de handse pram koop nie, dis ons 1ste kind en ons wil 'n nuwe ene he. Buitendien wil ons nog die verskillende prams ens. gaan uitoefen ook in die winkel, weet, die hele ondervinding he.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account