× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 weeks ago #110237 by Cornel
Hier is skoonpa se mak Bobejaan,sy naam is SAKKIE!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

This message has an attachment file.
Please log in or register to see it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110233 by Cornel
Goeie more Dames

Beertjie my hart gaan vir jou uit.......weet waardeer jy gaan,maar baklei daarteen,wees rustig en Glo net baie hard! Laat weet asb sodra jy klaar by die dr was!

My naweek was heel okay,Saterdag was Skoonpa se verjaarsdag,het toe bietjiae Beesstertpotjie by my Skoonsus gaan eet..............en sjoe het ons nou lekker geeet! Roomboontjies,soet patats en stampmielies! :woohoo:

:silly: Ek raak sommer weer honger! :silly:

Het ook gaan kyk hoe drink my skoonpa se bobejaan (hy loop hier mak by die werk rond) vrugtesap............Hy is MAL daaroor!!!!!!!!!!!!
Sal nou nou 'n foto post wat ek geneem het!

Gister het DH weer begin werk ~ Dagskof!

Wel dis my nuus!

Almal van julle moet 'n baie lekker dag he! ;)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110232 by Goggatjies
Goeie More

Gaan goed, Het lekker gerus die naweek
Vrydag was lekker, al die babas het so groot geword

Morgan dankie vir die kompliment

Jy moet nou vir Carli mooi vir my oppas

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110223 by Morgan
Hello girls

Beertjie sterkte vir die dr vandag hoop als is 100% met jou babatjie!

Marie sjoe jys al halfpad baie geluk... en jou magie kom mooi aan!

Vrydag se kuier was baie lekker, Ankia se William is die mooiste seuntjie en hyt so sagt persoonlikheid so cute man! gan n regte ladies man wees eendag!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110215 by Lia
More more dames

Wow Marie, ek kan nie glo jy is al so ver nie. Die tyd gaan baie vinnig om. Jou pensie kom nou mooi aan.

Beertjie, ek dink ook al heeloggend aan jou, jy moet asb. laat weet sodra jy kan nadat jy by dr was.

AFM: Ons kamp was ok, my man het dit wel baie geniet, was koud in die aande. Ek het lekker sleg geslaap gisteraand, so gaan weer heeldag sit en gaap en minute aftel voor huis toe gaan tyd. Ek het heel naweek goed gevoel, maar naarheid is ook vanoggend terug. Julle moet 'n great daggie he. Ek sal probeer opvang deur die dag.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110184 by marie r
Môre girls.

Beertjie, sterkte. Dink nou vreeslik aan jou. Laat weet ons asb sodra jy van die dokter af kom.

Hoe gaan dit verder met almal? Hoe was julle kuier Vrydag gewees. Wou so graag daar wees, maar ons het hopenloos te veel goed gehad om die naweek te doen.

AFM: Gaan goed met my & Marinus. Het so 'n produktiewe naweek gehad. Het baie goed op ons "to do list" gedoen gekry. Die naweek begin ons die 1 kamer verf. Dinge gebeur nou vinnig hier by ons. Het 10 weke oor voordat alles klaar moet wees, want dan gaan ons met verlof en alles moet dan klaar wees. Wil net Marinus se kleertjies ens kom was as ons terug kom van verlof af, want dan is daar net 5 weke oor en dan is dit my due date.

Hier onder is bietjie 'n foto van my hoe my boep gegrooi het.


Lekker dag verder.

This message has an attachment file.
Please log in or register to see it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110142 by Lia
Hi girls, ek het nou vir die eerste keer tyd gekry om in te log, maar ook nie te lank nie, ek sal more probeer opvang.

Beertjie ek het nou net gelees jy het begin bloei en my hart gaan uit na jou, want ek ken daardie angs baie goed. Ek bid baie hard vir jou en baba. Het dr jou op progestoroon aanvulling gesit? Baie Sterkte en probeer asb. soveel as moontlik rustig wees, al is dit moeilik, baklei teen die duiwel met alles wat jy het.

Ek hou duim vas dat alles goed afloop met die afspraak, laat weet ons asb.

Lekker aand girls, ek vang more weer op.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account