× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 weeks ago #108031 by G Baby
MOre dames,Lanklaas hier gewees.
Darem bly om te sien dit gaan goed met almal.
Anje,Ansa en paisley-bly dit gaan goed met die swangerskappe!!
Morgan,klink of jy lekker by jou ouma gekuier het en sy het lekker bederf sien ek. Hoe gaan met carli en hoe slaap sy.
Klippie jammer om van die BFN te hoor,ai tog,hoop jy hoef ook nou nie meer lank te wag vir jou BFP nie.

Gaan goed hier by ons,de nys word yslik groot en ek wil hom opvreet,hy is die soetste en vriendelikste ding,hy smile die heeltyd. Hy slaap ook redelik goed,ek staan net hier by 2uur vir hom op,so hy vat darem so 7ure stretch,wat my darem bietjie kans gee om te slaap. Morgs jy gelukkig dat jou man jou bietjie uithelp met carli.
By ons kan dit nou nie heeltemal so uitwerk nie,omrede my man 'n paar pligte van die ouer 2 oorgeneem het,as hulle dalk wakker in die nag word(wat nie regtig gebeur nie) staan hy vir hulle op.
De Nys is maar heeltemal my verantwoordelikheid,maar rof as mens se kiddies so naby aan mekaar is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 weeks ago #108018 by klippie
Girls, ek chat weer later, ek werk 'n storm los vandag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 weeks ago #108014 by Cornel
Hi Klippie,dankie jong......goed om te sien hoe vinnig die jaar loop.......dan weet ek my/ons tyd raak nou minder hier in die congo!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 weeks ago #108011 by klippie
He he hallo Cornel - ek like you ticker wat aftel tot Krismis!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 weeks ago #108009 by klippie
Ja Morgan - gister en vanoggend, al 2 BFN. Mors nou geld, want ek het regtig AF simptome al van Vrydag af, so dis net 'n kwessie van tyd :-(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 weeks ago #108005 by Cornel
Goeie more dames.

Hier gaan dit ook goed!

Ml is weer by die huis........begin weer vanaand met nagskof!!! :dry:

Ek is so bly om te sien dat dit so goed gaan met al die preggie fairys! ;)

Baie lekker dag vir julle almal! :P

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 weeks ago #107999 by Morgan
mmmm klippie het jy getoets?

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account