× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 weeks ago #108240 by Paisley
Anje - jy kan nie verkeerd gaan met enige van die groot naam items nie - graco, chelino, peg perego. Ons het self 'n paar goed tweedehands gekry - en is fine daarmee. Kyk net bv by 'n cot dat jy 'n nuwe matrassie koop, en by die stootkarretjie system dat die karstoeltjie nie beskadig is nie ens.

Wat net baie NB is, is dat die pram vir jou beweeglik is (ons het 'n driewiel chelino jogger), en daai ding beweeg soos 'n doom! Al ons vriende wat kom kuier, en hulle baba in ons 3 wiel sit wil sommer hulle 4wiel inruil omdat die jogger so beweeglik is. Onthou, hulle groei so vinnig uit 'n pram uit, mens het nie state of the art nodig nie. Ek verkies net die prams wat die karstoeltjie reeds het wat kan aanklip - dit werk net soveel beter!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108236 by Lia
O, so btw, al julle preggy fairies wat al kinders het, of wat al prams en goete gaan kyk het. Wat dink julle van die Graco Mirage Travel System? Ek weet dis groot, maar dit het 'n lekker groot mandjie onder in vir sakke en goete en die dra dingetjie klik in die car seat base vas, so as baba slaap, dan kan ek net die dra dink uit haal, ipv vir baba wakker maak en uithaal. Ons het nog nie regtig gekyk hierna nie, maar oorweeg om 'n 2de handse een te koop, aangesien a) die een nog goed lyk en b) ek dink nie baba gebruik die pram so lank nie. Wat is julle gevoel op 2de handse goed? Ek wou alles nuut koop, maar ek het besef as ek 'n paar sent kan spaar, het ek meer geld om op ander plekke te spandeer.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108232 by Paisley
ha ha strikkel - gelukkig is sy skoppies nog nie so brutal nie! Maar vrek sterk vir 22w. Die gynea kan dit self nie glo nie - hy skop skoon die doppler uit die gynea se hand uit! Manlief het die oukie al voel skop op 18w!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108231 by Lia
Hi girls, ek kry net net tyd vandag om te kom chat nie, ek log in, maar moet dan gou weer iets anders doen.

Ag shame Pais, ek is nogsteeds verbaas hoe groot my baba gegroei het in elke twee weke periode. Ek sien nogal uit na die skoppe.

Hallo almal wat ek nog nie vandag gegroet het nie en koebaai weer aan almal. Ek gaan nou maar finaal aflog en my werkies klaar maak. Julle moet 'n heerlike middag he.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108223 by Strik*kie
Cornel ek is hier maar kry net nie tyd om te post nie lol. Hardloop bietjie rond vandag en dis nog salarisstate wat voorle en en en....
Kuier jy bietjie saam ML vandag??

Lol @ Paisley - jou ribbes is seker al amper af he he he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108215 by Paisley
haha drix! julle enetjie is regtig lekker lank! yup morgan, as daar ander manne ook is, sal my man ons join! Jy wil net nie soos die doring tussen die rose voel nie!

Mensdom - nou die dag in die fliek, toe trap rikus se voetjie of iets hard net so onder my ribbes - daar was so 'n harde kol vir omtrent 10min - ek kon nie glo dat die oukie al so hoog sit, en so groot is nie. Wat 'n wonderwerkie!

Ag nee klipper! Kom ons hou maar eerder duime vas vir bfp as AF...

iemand al iets van charlain gehoor?

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108207 by Cornel
Waar is almal?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account