× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 weeks ago #108167 by klippie
Julle is lekker stil ne!

Morgan - nee, AF was nog altyd betyds 28 dae. Maar laas maand was ek op Clomid, en toe maak dit my 3 dae laat. So as ek nou 28 dae tel van dag 1 laas maand, moet vandag CD 1 wees. Maar ek was mos weer op die blerrie pille, so dit kan my weer 3 dae laat maak, wat betekn AF kom eers Donderdag as ons op vakansie gaan. Grrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrr

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 weeks ago #108083 by Driekie
Jip - en die klein klits groei nou met n spoed!!

Lalie - dis Plantland op Nelmapius in PTA 10:00am

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 weeks ago #108053 by Morgan
G Carli slaap nou van 8 tot so half 4 dan word sy wakker oor sy dors is dan drink sy so bietjie dan slaap sy weer tot 8 uur. Ons werk maar dat die een aand kyk ek en die vogende aand kyk DH. werk goed as mens nie ander kinders het nie.

Lalie hou vir jou duim vas die maand, klink of julle die regte tye geBD het!!

Driekie bly dinge gan goed daar by jou, as jou klere begin kleiner word beteken net baba groei baie mooi

Klippie is AF gewoonlik laat??

Nelria jy moet blessed ook asb invite vir vrydag ek het nie haar nommer nie. Sien julle het twee nuwe babas hulle is te cute... nou gan jy eers jou hande vol he!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 weeks ago #108042 by Laliek
Hi julle almal!!!

Hoop dit gaan goed!

Wou net vinnig kom inloer - Klipster ai man, jammer oor daai BFN en Strikkie jammer oor AF - vieslike ou heks.

Vir al die mammies en preggie fairies en res van ttc'ers hallo!!

Het 'n lekker rustige naweek gehad - ek dink ek het geO gister. Ek gebruik nou niks OPK's of enige so iets nie en vat dit maar op feeling, het gister oggend erg O pyne gehad en gister middag was dit weg - so ek dink ek het tussen in geO. Vandag is ek CD18 en ek en DH kon darem BD CD14,15,16,17. Ons hoop maar dit was genoeg, sou graag vroeer wou begin BD het maar nou ja! Ek is eintlik sooo relaxed die maand en is nie veel gepla of ek BFP kry of nie wat eintlik snaaks is - teen 1DPO vorige maande het ek al lankal die internet gecruise vir baba klere en baba kamers lol, maar ek dink dis omdat ek nogals die break van ttc geniet en ek en DH geniet mekaar net meer in pleks van BD vir 'n BFP!

So hoe laat is die meeting Vrydag en waar presies?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 weeks ago #108041 by Nelria
galo galo

hexy as jy al terg is weereens so so jammer vir jou en jou man se verlies WOW dit suck

girls ek het min hande en vang op met borsvoed maar dan nie tyd vir reply :(

karin dis seker nou al te laat en morgs hulle het jou ge-antw re die downs maar wou net se my kans was 1:250 vir downs ons het toe amni gedoen want legally mag jy net tot op 20 weke aborteer vir genetiese afwykings - maar as jy net wil weet om jo self voor te berei dan sal hulle dit ook op die 22 weke assessment kan optel nie 100% maar

ok baba wakker to continue later

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 weeks ago #108038 by Ansa_S
Dankie Drieks ek sal onthou, wil juis vandag van daardie pynpille gaan kry, het dit met my eerste swangerskap gebruik, my vorige ginekoloog het gese dit het dieselfde in as panado net sterker

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 weeks ago #108033 by Driekie
Helloooooo almal!!!!
Nes die ander hier werk ek my ou gattatjie af - ons het 20ton die afgelope 3dae (dis nou Vry,Sat en vanoggend) gekry!!!!

Dit gan sommer baie goed hierdie kant - ek het offisieel net een broek wat pas, so ek dra nou maar my ou paar rokkies en so wat ek het - die ander broeke kan ek aankry maar dan moet die zips helemal af en ek moet daai bandjie goed aansit maar dit werk nie so lekker nie...

Ans - die hoofpyne, try wat my dok vir my gese het - sny olierigheid en sout uit of verminder en eet soveel moontlik vars veral groente en vrugte - dit help nogal!En hy't vir my Tylenol voorgeskryf vir as dit baie erg raak.

HAAAAAAAI Paisley!!!HEHE - jou ticker is uit op gewig en myne op die lengte - myne wys nou baba moet so 10cm wees maar baba is laas-Maandag met my scan al 15cm.....hmmmm....miskien is die enetjie tog n boetie vir Markus....

Cool - congrats op die pressie Morgs - nou kan jy Vrydag op ons almal oefen!!!

Ankies - ek ok nog nie vergeet nie, moes net ons debiet-orders afkry om te sien wat's oor van ons budget wat in any way in sy glory is die maand..hehe..maar sal vandag of so inbetaal of sommer vir jou die geld Vrydag gee andersins..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account