× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #107177 by Lia
More more dames,

Jammer ek gaan nie nou kan opvang nie.

Ansa, baie geluk op die goeie groei van jou baba.

AFM: Girls, ek het het gisteraand gedroom ek het 'n seuntjie. Dit gaan goed hierdie kant, ek voel 'n bietjie weird vanoggend, ek het nie naarheid of hoofpyn of enige iets anders nie, net so snaakse opgeblaasde gevoel op my pensie.

Julle girls moet 'n heerlike dag he, ek gaan nou nie weer kan in log vandag nie. So hallo aan almal wat ek mis.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107156 by Ansa_S
More almal, hoop jul het 'n rustige aand gehad!

Gister was ongelooflik warm hier by ons, as dit in september so warm is wil ek nie weet hoe warm gaan desember en januarie wees nie!

Ek en manlief is sondag al 'n jaar getroud, voel soos gister!

AFM: was gister by huisdokter, het baba gesien is 13.6mm en hartjie gesien klop en die naelstring gesien en toe hou dokter die sonar stokkie stil op my maag op een plek en toe sien ons wraggies die kleine Asjas beweeg!!!!!!!! AMAZING!!!!!!!!!!!!!

Dokter het gese ek moet my gewig monitor elke 2de dag omdat ek so los maag het elke dag en nog opgooi ook en as ek gewig verloor wil hy my opneem! Maar ek eet goed deur die dag dis net die aand se kos wat nie inbly nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107056 by Cornel
Tata Anje!

Ek gaan ook groet!!!!!!!

Lekker aandjie vir julle alma!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107050 by Lia
Ag nee Morgs, dis nou 'n gemors vir jou. Sterkte, hoop nie dis te ernstig nie.

Dankie Cornel, arme Hexy, ek dis vreeslik.

Ek groet nou girls, julle moet 'n lekker aand he. Ek is so bly die naweek is hier !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107048 by Goggatjies
Ja Charlaine, sy het normaal geboorte gegee
Dit kon nie maklik gewees het nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107044 by ChaNa
My hart is nou sommer weer van voor af seer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107042 by ChaNa
thanks ankia.. Al was babatjies baie klein hoop ek syt hulle bietji vasgehou. Klink of sy toe normaal gekraam het, hulle se die kontraksies is net so seeer met so vroee geboorte as wt dit is met vol termyn,

SO WELL DONE HEXY

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account