× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #107032 by Cornel
Charlaine my email is:duplessiscornel@gmail.com

Ankia baie dankie vir die sms.......

Sms van Hexy - Is ontslaan,kon ni afdrukke van voetjies of hande kry nie,babas was te klein.Dr se dit moes gebeur het net na ek haar gaan sien het op 12 weke. Is nog in Bloem,sal seker Sondag of Maandag huis toe.Rug seer van epiduraal en AF in volle glorie. Groete vir die ander dames!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107030 by ChaNa
morgs ek kan eintlik maar is bang sy kry glipsie deur die nag dan is haar hele bed nat en dan is dit 'n gesukkel. Moet se sjoe mens spaar baie doeke as hulle ni meer deur di dag dra ni hoor lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107028 by Morgan
Ek loop nou net in carli se kamer en die hele vloer is nat kyk op en daar is die dak in sy kanon in en water drip daar uit seker die gyser... vrek man

Dankie Ankia vir die update!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107024 by ChaNa
wat is jou mail adres dan stuur ek gou 'n fotojie wat in maart opi plot geneem is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107022 by Morgan
Ag cute charlaine sy word nou groot een van die dae kan jy maar van die nag doek ook vergeet!!!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107021 by ChaNa
hkm is almal nou so stil

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107018 by Cornel
Nee Charlaine ek het nog nie jou dogtertjie gesien nie........

Ag shame "mamma se groot dogter"

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account