× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #106959 by ChaNa
Hi Julle

MORGS ekt ni facebook ni, jy moet vi my ook fotos stuur van carli in ha stoeltji

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106953 by Cornel
Jip as jy jou eie swembad het is daar nie 'n probleem nie,maar nie hier of in die SA het ons 'n swembad nie.

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106944 by Morgan
maar as mens mos swem in jou eie swembad maak dit mos nie saak nie... en as die costume bietjie styf sit skinny dip lol

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106923 by Cornel
Ek sal langs die swembad sit in die son,en so nou en dan net inklim en dan weer uitklim.......toe ek jonger was was ek ook lief vir swem.........maar na my lyf bietjie rolletjies gekry het,hou ek nie van swem nie.......

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106909 by Morgan
Eks mal oor swem kan nie wag tot dit warm genoeg is dat ek en carli bietjie deur die dag kan swem nie!!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106898 by Cornel
Kyk ne ek is glad nie lief vir swem nie,maar 'n swembad sal nou baie handig wees......hier in die congo is die son vandag op dooie rus ~ hy BAK jou behoorlik!!!!!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106891 by Lia
Nee wat Morgs, hier is 'n swembad by my baas se huis, sal maar gereeld my voete gaan afkoel...hehehe. Sal seker maak ek koop lekker ligte rokkies.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account