× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #106881 by Morgan
haha en jy gan suffer die somer met daai heater binnie jou!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106880 by Morgan
Carli is mal oor haar bumbo seat dink dis al hoe sy voel sy doen vir haarself iets.... want sy probeer heeltyd regop kom as mens haar in die kar stoeltjie sit. n sy kan baie kwaad raak as sy dit nie reg kry nie

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106873 by Lia
Ansa, ja jou skool vakansies gaan handig te pas kom.

Driekie, dan maak julle dit 'n familie event, hehe.

Morgs, ek het jou phodies gesien en sommer vir ml ook gewys hoe lyk Carli. Hy is nou oortuig ons moet ook 'n bumbo seat koop, want jy neem sulke mooi foto's met haar daarin.

Sjoe, ek weet nie of dit net ek is nie, maar ek kry baie warm en dit help natuurlik glad nie vir die hoofpyn nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106863 by Morgan
Driekie my man is ook nie n social butterfly nie hoor!!

Carli het daai duur electric swing maar sys nie feel gefase oor hom nie dis maar net nog iets waarin sy kan sit en sy wil staan!!!

Kan nie glo carli is al amper 3 maande nie tyd gan so gou verby, daars nuwe pics op facebook vir die van julle wat nog nie gesien het nie

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106860 by Driekie
Hi Slakster!!!!!

O jaaaa Anje - jj werk baaaaaie lekker - ons s'n was ongelukkig swak kwaliteit en het gebreek - maar die kids "VREK"daaroor, dis hoe ek vir Markus gekry het om die eerste keer te lag - hardop!!

Ek sal kyk om myse dh te oorreed - hy's eintlik bietjie sku/skaam om nuwe mense te leer ken, maar ek hoop ek kan hom oorreed om ok JHB toe te gaan daai naweek

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106842 by Ansa_S
Nee Anje ek het nie, want ek dink nie die myn sal sommer iemand aanstel wat reeds swanger is nie, en nou dat baba oppad is gaan die skoolvakansies handig te pas kom!

Geld is nie alles nie, al is mens baie besig met aktiwiteite by die skool is dit baie keer maklik om mens se kind saam te vat, so dan kom skoolhou handig te pas, my kind sal maar langs die hokkieveld groot word, gelukkig as ek weer gaan hokkie afrig gaan baba al 'n jaar wees.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106829 by Slakkie
Jip ek mis julle ook maar ek is net so vrek besig by die kantoor!

Alle preggos - geluk met julle scans en updates!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account