× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #106827 by Lia
Hi Slakkie !! Ons mis jou hier.

You go Ansa, ek is lekker jaloers op jou vakansie, al is dit kort. Het jy toe aansoek gedoen vir daardie pos by jou man se werk?

Morgan, dit klink na 'n baie oulike kontrepsie. Miskien moet jy haar saam vat en hom in die winkel uitoefen voor jy koop.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106819 by Ansa_S
Hallo slakkie!

Ek is besig om te merk met 'n helse spoed sodat ek nie die vakansie hoef te merk nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106815 by Slakkie
Genade die dag wanneer ek wil chat bel die hele wereld my ek kry nie kans nie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106792 by Goggatjies

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106788 by Morgan
Ankia dan bring ek my man saam, hy het hoeka gemoan en gese hy wil nie aleen by die huis sit nie

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106784 by Goggatjies
My man kom saam, want ek ry ongelukkig nie alleen Pretoria toe nie. AS hy die enigste man is sal, hy die kinders besig hou

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106781 by Morgan
Anje ek het so oulike ding by baby city gesien dis so jumper en loop ring combine. Hy kan nie beweeg nie en het so base wat bouncy is. maar hys bietjie duur

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account