× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #106755 by Driekie
Haai almal - ek is ok nog helemal gerattle eintlik, nie lekker geslaap nie, want Markus was (ook nog) nie lekker gisteraand nie

Anyways - Ankia - ek gan die detail nou vir my man sms dan sal hy gou oorbetaling doen....

En gross nog n rede oor die sleg-slapery, hulle het die afgelope 2dae so ent van ons huis n klomp plastiek en goed gebrand wat n verskriklike slegte reuk afgegee het en my hele huis het so gestink gister dat ons amper nie kon asemhaal nie

En dan julle ek weet ek is nou eers 14weke maar ek het vir baba gevoel gister toe ek shower - amper so iets soos wanner jou maag omdop as jy in n "dip" inry of soos of die thrill-rides wanner dit voel of jou maag omkeer....sooooo awesome!!!

En ek het so byna byna gepuke vanoggend - moes hard konsentreer en toe hol ek vir die yskas en druk my vinger in die bovril potjie en eet n leksel wat toe darem onmiddelik gewerk het, maar sjoe dit was close!!!

En dan het julle sms van Paisley gekry??Dis very cool, haar boeta groei verskriklik mooi en het die laaste tydjie 400gram al opgetel, dok verwag n 4kg seuna gan daar uitkom!Maar not cool sy't agv diarree n 1kg verloor (blykbaar 2maal al gekry)..

Dis al my nuus vir nou - wat's nuus hier???

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106752 by Morgan
lol charlaine kom kuier vir my dan toets jy dan kyk ek of dit n BFP of BFN is

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106751 by ChaNa
kylie was in loopring op 3 maande, hulle love it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106746 by Morgan
Sy slaap nog baie maar sys nou langer wakker en begin nou haar teddies en goed erken. sy wil ook net heeltyd staan het al gedink ek moet n loop ring of iets gan kry dat sy net bietjie kan staan sonder dat ek haar moet vashou

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106745 by ChaNa
Ek wil toetsie doen maar iemand anders moet kyk, ek wil ni die uitslag sien ni lol.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106741 by Dassie
Hi Morgan, nee nog nie lol. Ons wil hom graag 'n unieke naam gee, dink nog.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106739 by ChaNa
Morgs slaap carli nog baie deur die dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account