× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #106708 by Morgan
Charlaine ek stem julle girls is regte life savers!! ons moet eintlik n ander naam vir ons groep kry... ons is moomie mommies maar ons is baie meer die thread se mommies!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106702 by Cornel
Hi Charlaine!

Sjoe jinne,wanneer gaan jy toets????????

Jy sal moet toets girl sodat jy en "baba" gesonde vitamienes ens inkry.......

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106701 by ChaNa
Weet julle ek ht sopas besef ons girls hier is egte vriendinne..ek wonder of ons so na is aan ander familie lede as aan mekaar en so baie dinge deel, ek twyfel.

Ons thread kan regtig trots wees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106699 by Lia
Dankie Ankia, ek sal vanaand vir jou oorbetaal. Dankie vir jou moeite, ek stem ek dink ons moet dalk boks tjoklits ook by sit.

Hi Dassie, waarheen het jy verdwyn? Jy moet meer kom in loer. Sjoe, kan nie glo jy is al op 20 weke nie. Hoe voel jy?

Klippie, ek het al vergeet van jou vakansie. Jy moet dit baie geniet en baie phodies neem.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106694 by ChaNa
More dames..

Eish ek is nogsteeds sad oor hexy.. Ek is net bly alles ht goed verloop.

Dassie wow jy is al halfpad kan dit ni glo nie..

AFM: AF is nogsteeds missing en my mind speel tricks met my lol..Ek het Einde Julie laas AF gekry so het nou heeltemal 'n maand oorgeslaan lyk my.
DH het gister verjaar en ht toe 'n aandji alleen gehad by di huis, was baie nice gewees.

Hoop julle ht 'n lekker daggie verder

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106691 by Cornel
Ankia ek het my ma in die SA gevra om geldjies oor te betaal!

Sal jou laat weet as sy my gesms het..........

Baie dankie vir jou moeite!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106682 by Strik*kie
Ankia het iemand bank toe gestuur met inbetaling sal jou laat weet as terug is, dankie vir jou moeite.

Klippie, sjoe dis om die draai.

Slakkie ek was mos by homeopaat so doen dit nou eers op natural manier ;)

Hallo Dassie, jong jy is skaars.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account