× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #105509 by ChaNa
Hi Drix

Jammer dat jou babatji ni wil wys ni.. Dis definitief 'n seun want girls is mos ni skaam ni haha

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105507 by Morgan
Ok die van julle wat al kiddies het.... julle weet daai purity koeldrank wat mens in die glas bottels koop en anmaak?? wat noem mens hulle? anyway van wane af kan baba dit drink? ek kry Carli so jammer om net heeltyd melk te drink ek raak al naar van die reuk dink net hoe voel sy

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105504 by Driekie
Hi Charlaine en Morgs!!!!

Morgs het Marie al bevestig?En Venessa?En dan dink ek Slakster en Blessed moet ok nog se of hulle kom of nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105500 by Driekie
Anje - hi!!

Ek sou se bel en vind soveel uit oor ander fondse en hoor by hulle hoe en wat gedoen kan word omdat julle fonds met n ander ene smelt en julle glad nie gelukkig is met die nuwe voordele ens nie...

Ek sou dit doen en dan by die beste ander een aansluit - eerder n wagperiode as wat iets wel gebeur maar dis nie gedek nie of so iets...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105499 by ChaNa
Morgsn sover kom ek ja.. my skoonpa verjaar op daai dag so ek kani te lank kuier nie.Maar sal net almal baie graag wil sien veral die wt ek nog ni ontmoet het nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105492 by Morgan
Hello charlaine het geownder waars jy? kom jy volgende vrydag? onthou om kylie saam te bring.

LOL ek verstaan presies hoe jy voel oor die "ek wil nie weet nie!!" ek het ook so gevoel so maand terug!

Anje se vir jou man ek gan baie erg met hom raas as jy nie vrydag daar kan wees nie!!! Bel die ander mediese en hoor of daar dan wel n wagtydperk is, dan weet jy darm of daar n uitkom kans is

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105482 by ChaNa
Anje ek ht een HPT gedoen 2weke terug en die was BFN het nog ni wee gekyk ni. Ons ht besluit ons gaan ni kyk nie.
Maar ek dink ook dis hormone wat so deurmekaar is.

Ek sou skuif as ek jy was want ek WEET niks gaan gebeur met baba nie. En volgens wetv mag 'n mediese fonds jou ni laat wag vi 3 maande as jy reeds deel was van 'n fonds ni.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account