× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #105454 by Lia
Hi Drix, ek sal gaan loer. Ag dis te lekker as jou man ook so opgewonde raak ne.

Hi Ella, hoe gaan dit met jou? Het jou gemis !! Was twee weke terug vir scan, gaan more weer. Sal laat weet.

Charlaine, nee wat as jou toetse negatief wys dink ek dis dalk net jou hormone wat deurmekaar is. Ek het mos ook so lang siklus in Feb gehad.

Ag julle, ek is sommer nou moedeloos. Ons mediese fonds merge nou definitief met Sizwe en ek het vandag die opsies gekry en dit lyk glad nie goed nie. Die probleem is, as ek nou skuif, het ek moontlik 'n 3 maande wag tydperk by die nuwe medies voor die swangerskap gedek is en dan kan enige iets mos gebeur. En as ek nie skuif nie, het ons dalk groot mediese uitgawes omdat Sizwe nie alles dek nie. Hulle se reeds daar is 'n 20 % inbetaling op alle praktisyne en spesialiste en my besoeke is ook beperk en as ek kyk na die laaste paar weke en hoeveel keer ek dr toe was, dan weet ek nie of ek moet bly nie. Dis 'n risiko beide kante toe.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105442 by ChaNa
Hi Almal...

Jammer ek was so mia. Ons kabels is gesteeln so ons lyne was af. Telkom het toe besluit hulle gani wee die kabels vervang ni en sit toe vir ons wireless in. Onsm moes van 3G af werk by di werk so ek kon toe ni inloer by moomie nie. My foon wou ook ni werk op moomie ni.

Ek gaan eers na my post opvang so jammer dat ek ni personals doen ni.

AFM: Ek is vandag op DAG 50, AF is nogsteeds missing. Ek sou Vrydag gaan bloods trek ht maar ht daarteen besluit. Ek en DH wil ni weet nie so ek gaan nou maar aan en wag dit uit.

Hoop alaml ht 'n lekker daggie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105438 by ella~bella
Hey al julle great girls!!!

Hoe gaan dit hier? Ek moet seker maar 'n slaggie kom inloer!

Ek het so try opvang, maar ek is al weer net te agter!

Lalie, go for gold! Sjoe maar ek is skoon jaloers op jou goeie resultate! Hou so aan! Wens dit was ek....

Anje, ek het gemis, was jy vir 'n scan?

Cornel, is dit al by julle ook so warm?

Hey Driekie! Cool pics! What a blessing!!!

Julle ander girls... howzit!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105432 by Driekie
Hellooooo almal!!!!!

En dan weer baai Hexy - geniet dit en veilig ry ne!!!!Onthou om soveel moontlik te stop en bene te rek!

Wow Lalie - nice met die gewig-verlies!!!Sterkte vir jou ok Strikkels!!!

Skuus julle ek het nie opgevang nie net ingeval om saam te chat...wat het ek gemis??

Gan great hier - net besig by die werk sho...ons besigste tyd van die jaar van nou tot einde Desember

O ja en my scan pics is op FB..my man is oulik en het dit gou gelaai..hy se self hy begin nou regtig opgewonde raak oor ons nuwe engeltjie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105414 by sexy~hexy
Ok...FINALE GROET :D

Cheerio dames...lekker gesels en "sien" Vrydag weer ;)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105406 by Lia
Lalie, ons hou duim vas dat hierdie rondte werk !! FXFXFXFXFXFXFXFX

Hi Nel, lekker om van jou te hoor. Wanneer skryf jy?

Girls, ek en my man sit vas oor die 24ste. Ons gaan mos kamp saam bure en nou wil hy Vrydag oggend vroeg vroeg ry. Hy wou eintlik al Donderdag middag gery het, maar toe oortuig ek hom om eers Vrydag oggend te ry. So sal julle laat weet of ek dit die 24ste kan maak of nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105402 by Lia
Tata Hexy, veilig ry !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account