× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #105303 by Lia
Maar ek moet by se, Morgan het ook 'n Bebe ene en sy kon nie die hartklop optel nie. So ek dink dit hang seker af van waar baba le.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105302 by Strik*kie
Hi julle

Hoesit?


Hexy bly die afskeiding het opgehou en julle moet mooi ry en dit geniet as ek dalk nie weer post voor die tyd nie.

Hallo Anje, Ansa, Cornel ......

Lalie, sterkte met gym vanaand, het ook gisteraand geoefen en is lekker styf so sien nogals op na vnaand se oefen ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105297 by Lia
Hexy, dit lyk soos die een:

www.hibebe.org/about.html

Ek dink myne is net 'n ouer model, want dit is al ouer as 'n jaar. Het dit mos met vorige swangerskap gekry.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105295 by Beertjie
Ek het nie FB nie, sal een van julle more vir my ietsie kom post oor Hexy se twee babatjies...groot asseblief!!!

Hexy ek hoop julle het 'n wonderlike dag more en dat die 2ling mooi sal saam werk...alles van die beste vir julle, julle moet mooi ry en wees versigtig.

Aan al julle ander ek kom chat weer 'n bietjie later..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105293 by sexy~hexy
Hi Lalie :) Geluk met die kg's al verloor :woohoo: Jip, ons ry vandag Bloem toe, my 3D scan is more half10 en sien die gynie 13h40 :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105292 by sexy~hexy
Skuus ek vra Anje, maar hoe lyk jou doppler?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105287 by Lia
Hi Cornel, toemaar elke kg help.

Hi Lalie, shame man, ek dink jy moet maar gaan gym sodat jou spiere kan gewoond raak. Ek weet nie of dit werk nie, maar 'n vriendin het gese jy moet 'n disprin drink net na jy geoefen het, want dit balanseer die sure in jou liggaam en keer dat jy styf raak. Waar is die bootcamp waarheen jy gaan en gaan jy alleen of saam 'n vriendin?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account