× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #105286 by Beertjie
Dankie Anje, ek sal bietjie gaan google..

Cornel is jy op 'n spesifieke dieet?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105283 by Ansa_S
More Laliek

Ek is hier, het net baie vraestelle om te merk!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105282 by Beertjie
Hallo Laliek, jammer oor die styf geit jong.... Dalk sal die gym jou goed doen.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105279 by Lia
Hexy, ek het die bebe ene.

Beertjie, 'n Vriend het dit vir ons uit Amerika gebring, hy was daar vir 'n kuier. Ons het hom gevra om dit te koop en dan betaal ons hom weer terug as hy terug kom SA toe, want dit was baie baie goedkoper by hulle as by ons. Maar ek is seker ek het al gehoor mens kan dit by Baby City en Dischem ens. koop. Maar as jy Fetal Doppler google, sien ek is daar 'n paar plekke, waar jy 'n tweede handse een ook kan kry.

Ek het die naweek vir my man gese ek dink die doppler is 'n mors, want ek behoort baba binne volgende 4-8 weke te kan voel, hy se toe, maar dit gaan nie vir hom oor of baba ok is nie, dit gaan vir hom oor hy kan die hartklop hoor en dis awesome. So ek het net weer besef dis seker die naaste wat hy aan baba gaan kom voor geboorte, so dit beteken vir hom eintlik baie, so dis nie 'n mors van geld nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105277 by Cornel
Halo Beertjie en Laliek!

Laliek ek sien jy het al 'n lekker paar kg's verloor!

Baie geluk jong!

Ek moet ook 'n vreeslike klomp verloor,maar na my sin gaan dit te stadig!!!!!!! Dink ek het nou maar eers 2kg verloor!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105271 by Laliek
Hi julle!

Hoop dit gaan goed met almal?

Ek kom loer gou gou in! Hexy bly alles is ok, ek sien op FB jy gaan Bloem toe vandag gaan julle scan doen??

Anje :laugh: vir die hartkloppie!

Cornel, Strikkie, Beertjie, Klippie, Driekster- halllooo!

Waar is Ansa en Ankia?

So ek het gisteraand die bootcamp begin, aarde ha ha. Ek is sooo styf vandag maar dis baie lekker! Volgende een is weer Woensdag, ek oorweeg nog om vanaand te gaan gym maar ek kan amper nie loop nie haha

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105268 by Beertjie
More Cornel!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account