× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #101156 by Morgan
Jy mag maar huil hoor!!

Daai babatjie het hard gefight om haar mamma happy te hou!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101154 by Lia
Morgan, ek dink my man is meer opgewonde as ek, hy het my nou nou net gebel om te hoor hoe voel ek en om my te herinner daar is nog net omtrent 'n uur oor. Hehehe......ek wil sommer al klaar huil, kan voel die trane is nie ver nie, en ek was nog nie eers by dok nie. Ooremosionele ekke !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101149 by Lia
Aggenee, ek hoop hulle kan dit omruil vir jou.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101148 by Morgan
Anje ek praat van die buscopan recall.

Jou man is seker net so excited soos jy! dalk is jy een van daai wat ook al die geslag so heavy heavy vroeg kan sien. Amper tyd dan weet jy en dan kan jou hart rustig raak. Dink ek gan saam jou huil!!

Driekie my beste 4D scan was op 27weke

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101144 by Morgan
hulle het mos so 2weke terug gese daars fout met van die bottels. ek kon toe nie myne kry nie en vergeet toe daarvan. Toe ek nou die kas uitpak toe kry ek dit en sien toe dis een van daai

Sal maar dit terug vat apteek toe en hoor wat presies is fout met hulle

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101143 by Lia
Morgs, daar mis ek al weer 'n stuk van jou post, ek dink ek lees te haastig vandag. Wat is nou weer waar gerecall? Ek het iewers nuus gemis.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101140 by Driekie
Jip Anje - amper amper!!



Ja-nee een van die dae kan julle raai of dit pienk of blou is...maar as ek so moet kyk na my vorige swangerskap en die ene en dit as n aanduiding kan gebruik word is dit n dogtertjie...maar nou ja ouvroustories werk nooit!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account