× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #101098 by Laliek
Morgan ek's bly Carli se inspuitings het so glad verloop! Sterk ou dogtertjie wat jy daar het!

Julle ek het nou net my FS weer gemail want ek en ML het gedink om begin Nov ons 3de IUI dalk aan te pak maar oorweeg ook eers begin Des. Elkgeval ek wou hoor wat die kostes gaan wees nou met die IUI met injectables en of hulle dalk sluit oor Des ens - hierdie IUI met menopur inspuitings sal maar omtrent so R4 000 - R4 500 wees! Ek het BAIE meer verwag, gedink dit sal omtrent so R7k wees. Sjoe dis eintlik 'n verligting, sal darem nog geld he vir kersfees persente :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101096 by Morgan
Ok great sal daar wees, wag nog om van Nelria te hoor.

Eks nou skoon excited vir jou scan!!

Weet julle hoe laat is Ansa scan?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101095 by Lia
hehe oeps, ja 13h00 werk perfek vir my !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101090 by Morgan
die 24ste? ja dis 10uur ek praat van more blondie!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101087 by Lia
Morgs, miskien moet ons dit maar so 10h00 maak en dit 'n lunch date maak. Wat dink julle girls?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101084 by Morgan
Carli was SOO soet met haar spuite sommer vir die suster gelag toe sy haar spuit. Sy is 100% op track met haar gewig sys nou 5.49kg en 56cm lank. Sy le nou lekker en slaap.

Anje, Tienks se sy sal ons nie kan join nie sy moet die kinders rond ry en wag nog om te hoor van Nelria. So hoe laat nou weer? 1uur?

Charlaine as jy preggies is moet jou man dan nou maar alleen gaan, dalk n pel of iemand saam vat. As jy preggies is dan is dit nou maaar so.

Ja sjoe as ons by mekaar is kuier ons baie lank, vergeet skoon van die tyd.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101082 by Lia
Dankie Charlaine en antwoord, ons praat so baie, jy kom nie eers agter hoe die tyd vlieg nie. Ek dink dis die lekker ding van so ver van mekaar bly, elkeen het sy eie lewe en baie om te vertel.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account