× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #101081 by Lia
Hehe, Lalie, jy is gelukkig, my yorkies is darem bietjie kleiner, maar my man le gemaklik aan sy kant, die drie van hulle le so in 'n ry aan my kant en ek le in die middel (styf teen ml en styf teen hulle). Dis lekker warm in die winter, maar nou raak dit 'n gesukkel om op te staan, want hulle le waar hulle le en ek moet hulle fisies skuif, duvet oop maak, uitklim, terug klim, duvet weer toemaak en hulle weer terug skuif. En as my maag so opgeblaas is, is dit bietjie ongemaklik as hulle teen my maag le, hulle moet mos teen jou le.

Nee, hulle gaan definitief van die bed afgespeen word, mamma needs her space !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101080 by Goggatjies
Charlaine - ek was nog net by een, en ons praat 'n hond uit 'n bos uit

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101079 by ChaNa
Noekie sien jy loer heeltyd vir ons. Praat gerus saam

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101078 by ChaNa
Die van julle wat al op julle koffie dates was. Praat julle daar ook so baie soos wat julle hier klets op die forum lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101075 by ChaNa
Ek twyfel glad nie of jy goeie nuus gaan kry nie ek wil net graag weet hoe daai klein mannetjie of madam gegroei het lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101073 by Lia
Marie het verseker nou al vir baba gesien, ek hoop sy kry 'n tydjie om gou 'n phodie te kom opsit.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101071 by Cornel
Sjoe julle ek kry hierdie ondraaglike krampe oor my blaas.....voel sommer duislig as dit so kramp............

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account