× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #96930 by Ansa_S
Marie dit is in Mosselbaai by een of ander kampterrein!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96929 by Ansa_S
Was vinnig weg vir die bloods! Dokter sal dit more oggend kry se die lab!

Sjoe ek het 'n gawe hoofpyn aan my vandag! Een panado moet hopenlik die job doen!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96928 by marie r
Ansa, waar gaan jou skoonma hulle kamp?

Ons gaan ook Desember kamp (as my gynie my toelaat, want dan is ek al 30 weke en ons gaan Hartenbos toe)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96923 by Cornel
Anje ek het nou in verlede jaar se dagboek gaan kyk.....vandat ek gegaan het vir die skraap tot ek weer begin het met AF was 36 dae......so ek sal maar vir haar wag.....

Ek sien nou jy gaan om my man se verjaarsdag vir jou scan! Hoop dit bring vir jou sommer baie geluk!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96922 by Strik*kie
Dankie Anje, hoop in my hartjie ok dat sy my skip maar gaan nie opgewonde raak nie, gaan dit rustig vat en...hopelik .... nie weer dpro kry as sy wel opdaag nie.

Ek weet nie of ek in tent sal regkom nie maar karavaankamp was vir my ok nogal lekker toe ons wildtuin toe was, net nie langer as week nie want dan raak spasie bietjie klein lol.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96912 by Lia
Hi Ankies, ek is bly dinge gaan beter met William !!

Strikkels, ons hoop AF bly weg volgende week !! En toemaar, soos jy daai temptation gedagte verban sodra ek opkom, so verban ek die duiwel sodra 'n negatiewe gedagte vir my gefluister word.

Dit klink seker weird, maar ek was glad nie 'n kamp mens nie, maar nadat ons verlede jaar oor Desember gekamp het, is ek heel ok daarmee. Ons het 'n 9 sleeper tent net vir ons self, so dis lekker groot en gemaklik om in rond te beweeg. En daar is baie goed wat jy nou kry om dit net so gemaklik soos huis te maak. Ek sien nogal uit om met my swanger pensie te gaan tent en net rond te le en lui te wees. En as jy gelukkig is soos ons laas jaar was, ontmoet jy wonderlike mense wat jou bure is.
Cornel, na my 2de MC het AF 7 weke later opgedaag.

Hexy, ek is dieselfde, ek trek lig aan, kry koud in die oggend, want anders braai ek uit in die middag en dit maak my naar.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago - 16 years 2 months ago #96909 by Cornel
Ja wat Ansa,van nou af gaan ek glad nie meer na O kyk of enige iets nie.......Baba moet nou maar eers bietjie wag,ek sal weer begin oplet na O ens as dit volgende jaar November is.......

Ek het nooit gedink ek sal so bang word nie,maar sjoe dis 'n vreesl wat ek vir niemand kan beskryf nie.........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account