× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #96955 by Lia
Cornel, ek, Marie en Ansa gaan almal vir ons scan op die 2de, hoop regtig dit bring vir ons geluk.

Hexy, wow, dis 'n volledige boekie, net jammer die pryse is nie by nie. Sal verseker gebruik maak van hom.

Ansa, hou op stres, ek is seker jou telling gaan lekker hoog wees nou.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96954 by Driekie
Sien ions praat oor Kers-planne....

Ek is baie familie-vas eintlik, maar my man-hulle glad nie...Nogtans het ons besluit ons maak beurte by elkeen se ouers en veral noudat Markus hier is..maar kan julle glo my man insist deesdae dat ons sulke vakansies na my ouers toe gan...hehe

Wonder wat ons planne die jaar gan include!!!???

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96953 by Ansa_S
Ek sal verseker 'n plan maak Marie want ek dink nie ek gaan dit uithou met hulle nie!

Ek is nie bekommerd oor telling nie, ek is net gewoon met die ander swangerskappe moes ek elke keer vir opvolg bloed gegaan het en dan het mens geweet!

So nou se dokter ons doen dit net vir ons eie gemoedsrus en ek is nuuskierig om te sien of dit ook bo die normale telling op 5 weke gaan wees vir 1 baba!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96945 by Driekie
More more more!!!!

Jippeeeee nog n "siekvrye" aand gehad!!!!!!

Cool ons moet nou nog n paar mense add....Strikkie, GB, Kriekie, Ansa en en en - ons moet AAAAAAAAAALMAAAAAAAAAAL kyk en die date reel vir daai 24ste!!!!!

Ankia - yeeehaaa - so bly William is beter!!!
Strikkels - hou uit dolla - ampertjies daar!!!
Sien dit gan nog goed verder met almal!!!

Ek voel dieselfde oor die aantrek-ding, heatertjie in my maag maak my sommer baie warm!!!
Verder gan dit heel goed hier behalwe dat ek nou maar besluit het om die rok/romp ding te doen, eish..al my broeke is in die wasgoed-mandjie omdat dit besmeer is met n sekere meneertjie se taai vingertjies!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96936 by sexy~hexy
Oi, kyk bietjie hier

www.babycity.co.za/babycity-ecatalogue/

Ek gaan solank dit uitprint en merk wat ons als wil koop....vandag oor 3weke :woohoo:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96935 by Strik*kie
Hmmm dit klink lekker so by die see.

Ansa, moenie worry telling sal opgegaan het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96934 by marie r
Ansa, dan kan jy bietjie by my kom kuier as jy ontslae wil raak van jou skoonfamilie....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account