× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #96905 by Ansa_S
Strikkie ek ken daardie gevoel ek was ook so die maand en my man was weer die angstige een! Gewoonlik het hy gekeer as ek wou toets voor ek 'n week laat was!

Cornellie wag maar geduldig en dan monitor jy jou siklus van dan af!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96903 by Strik*kie
Hallo Ankia, bly W is al soveel beter.

Ansa, NEEEEEEEEEEEEEE, geen temptation om te toets nie ;) (as dit in my kop kom dan verban ek dit heeltemal) :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago - 16 years 2 months ago #96902 by Cornel
Ansa ek het ook so gedink.........kan waragtig nie onthou hoe lank na my 2de miskraam het AF opgedaag nie,dis of daar 'n hele blank kol is as ek probeer terug dink.......

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96901 by Ansa_S
Hallo Ankie Plankie bly jou seuntjie is beter!

Cornellie die bruindinge is gewoonlik ou bloed wat uikom!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96900 by Cornel
:laugh: Jip Ansa :laugh: hulle werk soos 'n bom........maar ek het so bruin afskeiding(sorry tmi),weti of af oppad is nie,so daai dinge moet maar eers bietjie wag :blush:

Strikkie ~ Ek was verlede jaar heel depresief gewees omdat ek nie by my ma'lle kon wees nie en dan het ek nog al2 my sussies ook gemis :angry:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96896 by Ansa_S
Sien op facebook, die 3 mammas het gister gekuier! Tienks, Nelria en Morgan!

Hoop een van hul kom loer in om vir ons te vertel hoe gaan dit met die baba's en hoop daar is 'n foto of 2 of 3 of 4!!!!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96894 by sexy~hexy
Hiya Strikkie :)

Hulle het nogals 30 voorspel vir Upington, maar dit voel nie so nie, sal seker eers bietjie later warmer word...maar ek weet ook nie. En ek het nie so warm aangetrek nie, want hier van middag se kant af begin ek altyd te gloei LOL

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account