× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #96892 by Goggatjies
Goeie More

Hier gaan dit aan die gang, William kon darem vandag Speel groepie toe gaan, hy voel baie beter

Ek is seker ek kan my man se arm rek dat ek ook saam met julle kan kom koffie drink die 24ste sep

Verder gaan dit goed

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96890 by Strik*kie
Cornel, gaan goed was gisteraand vrekkoud hier so ou vieslike wind wat waai. Vanoggend nog koelerig. Ai tog ek bid die somer al terug :) Ek hoop jy kan darem xmas by die huis kom kuier jong, dis sleg om nie naby jou familie te wees daardie tyd nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96889 by Ansa_S
Hallo Stikkels!

hoe voel jy? Al tempted om te toets?

Cornellie werk die voorraad "OOm Dome" wat jy be checkers gekoop het?

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96885 by Cornel
Goeie more Strikkie!

Hoe gaan dit?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96884 by Strik*kie
More more

Heng julle chtterbox vroeg vroeg hoor. :lol:

Ansa en Anje, jaag daai DUIWEL met 'n groot stok weg van julle skouers af!!!!!!!!
Anje, :lol: vir rekmerk!

Hallo Hexy: :( vir puke.
Hey Cornellie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96879 by Ansa_S
O nee glad nie ek verstaan dit heeltemal! Ek sal maar hierdie jaar op my tande byt sodat ek volgende jaar by my ma kan wees!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96873 by Cornel
Dankie Ansa! Om eerlik te wees.....dis altyd lekkerder by my ma'lle....... Need I Say More?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account