× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #96856 by Ansa_S
Hallo Anje!

Hallo Cornel!

Hier was dit vanoggend so lekker maar voel vir my nou of dit kouer word!

Is ook al moeg vir die winter! Wens dit wil reen want als waai net vol stof, mens se kar bly net een dag skoon dan lyk dit of jy hom maande laas gewas het van die stof!

Ek is rustig glo ook die een gaan klou, maar julle weet mos hoe is 'n mens! Wanner ek vandag se telling kry sal ek so kalm wees soos 'n poep walm! :woohoo:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96855 by Lia
Hehe, dankie Hexy, ek hoop ook so. Moet se dit het my nooit voorheen gepla nie, maar toe ek vanoggend daardie lang merk sien, toe besef ek, as ek dit kan help wil ek nie dit nie he nie.

Ja, ek is ook al moeg vir koud kry.

Ek het toe gistermiddag by ons grootste P&P gaan kyk vir daardie dummies wat die geslag aandui, maar kon nie kry nie en die mense daar het ook nie 'n clue waarvan ek praat nie. My man se hy sal probeer om by Dischem vandag uit te kom.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96852 by Cornel
Ai tog Hexy! Toemaar as jy eers daai 2 bondeltjies in jou arms het,vergeet jy van al die aaklige naar dae!

Anje,gewoonlik so in September begin dit reen!


OOR 4 MAANDE IS DIT KERSFEES!!!!! Hoop julle het al idees vir kerspersente?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96846 by sexy~hexy
LOL Anje...hoop jy het 'n rekmerk-vrye swangerskap :D

Cornel, ek probeer nie eers meer nie, want niks werk nie! :D

Hier nogals lekker vanoggend, maar ek sien more is daar weer 'n kouefront oppad van die Kaap af....KOM LENTE KOM....nou al regtig gatvol vir koud kry en dik aantrek :angry:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96845 by Lia
Hi Hexy, dis waar wat jy se, so ek het net weer vir baba gebid en besluit ek gaan uithou tot volgende week. Dis nie so ver nie, dis more oor 'n week.

Hi Cornel, nou wanneer begin die reenseisoen by julle?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96843 by Cornel
Goeie more dames!

So bly om te sien dit gaan goed met almal!

Hexy jy moet maar vir jou pilletjies kry vir daai naarheid.......

Hier waai die wind weer vreeslik.....wens die reenseisoen wil nou begin!

Julle moet almal 'n lekker dag he.....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96839 by Lia
Oe Oe, toe vergeet ek om julle te vertel van my stretchmark scare vanoggend. Ek klim in die stort en hier op my maag is 'n vreeslike merk wat 'n hele end loop en dit lyk presies soos 'n stretchmark, selfs 'n effense rooi kleur. Het amper begin huil. Die merk het darem nou weggegaan, so dis dalk net hoe ek op my pajamas gele het, so ek gaan vanmiddag nog die bio oil en room koop en meng. Die gewone room doen dit nou nie meer vir my nie. Ek het gedink dis te vroeg om stretchmarks te kry, maar voorsorg is beter as nasorg !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account