× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #96661 by marie r
Dit kan ook werk vir my vir daardie naweek. Ons moet nou net by die ander ook hoor.

Hexy, jip. Ek's in Sasolburg. Jy moet laat weet as julle hier kom kuier. Dalk kan ons 'n vinnige koffie inwerk.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96652 by ChaNa
Drieks my male is oorsee daai tyd so ek sal beslis daai kuiertjie kan maak. Daai vrydag is mos vakansie dag ons kan dit daai dag hou of iewers ini naweek, julle moet net se.

Dit sal great wees

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96651 by Driekie
Tata Hexy lekker aand vir jou ook!!

Wat dink julle??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96650 by Driekie
So as almal se dinge uitwerk - hoekom doen ons dit nie daai naweek nie?????

Ek dink net ek en Markus gan deurgan...want my man gan bietjie manne-naweek saam sy vriende hou en my ma'le gan bietjie alleen-tyd saam Markus he dan wat hulle nog nooit gehad het regtig nie.....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96648 by sexy~hexy
Tatta almal, lekker aandjie, gesels more weer, het nou 'n vergadering en dan huis toe YAY :kiss:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96647 by Driekie
Hmmm...wel die werk ding is die Saterdag-oggend tot Sondag-oggend in PTA...ek gan seker al die Donderdag deurgaan....dan kan ons dalk reel


Dis die langnaweek in September....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96646 by sexy~hexy
Marie, jy is in Sasolburg ne? My skoonsuster bly ook daar, ons beplan 'n kuier soontoe, weet net nie wanneer nie.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account