Hallo Paisley,skapie en driekie!!! Lanklaas van julle gehoor. kan nie glo driekie is by 12 weke,paisley 18 weke en skapie al 29 weke.
hoe lyk dit met 'n fototjie van al die fairies se magies.... nuuskurig om te sien hoe jul lyk. so bly dit gaan goed met julle almal.
Julle is omtrent klomp wat nou swanger is hier.
Bly dit gaan goed met die res ook,anje,hexy,marie en ansa.
Aan die ander wat nog nie preggies is nie,julle beurt gaan kom.
Anje ek het private practice gekyk,my naels behoorlik opgeeet,dit was spannend en tragies,ai daai arme vrou,my hart was sommer seer.
Ek gaan more bietjie haarkapper toe,bietjie lus vir iets nuuts,dink ek gaan kort gaan en lekker baie highlights insit.
Met almal hier gaan dit goed,de nys word al hoe ronder,ek is so sleg met die fotos,ek voel eintlik skuldig,gaan sommer vanaand klompie weer neem. Sal dan op fb sit.
Die mannetjie slaap,hy slaap in die middae 2.5ure,hy word so 4uur wakker,ek moet eintlik saam slaap,maar die ander 2 soek ook aandag.
lekker aandjie vir julle
tat