× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #96600 by Driekie
Hi Skapie!!!!!!Sjoe maar ons HET lanklaas van jou gehoor!!!!!

Genade ons al 29weke!!!!!Tyd vlieg regtig!!!Moenie stress - al val in plek sodra jy jou shower gehad het!!
:laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96594 by skapie
Hallo almal...jissie, ek was so lanklaas hier, julle weet seker nie eers meer wie ek is nie.

Baie baie geluk aan al die BFP's...hierdie forum is net te vrugbaar...ek sal maar wegbly na Rebecca gebore is....netnou sit en huil ek op die toilet met 'n stokkie in my hand.

Gaan baie goed aan die kant. ek is more ook al 29 weke. Kan dit amper nie glo nie, die tyd het letterlik gevlieg! en ek het nog nie gedoen en gekoop wat ek wou nie, so ek is maar nervous oor die volgende 10 weke. voor ek swanger geraak het het ek alles so mooi beplan gehad....hierdie gaan ek daai maand koop, ens ens....het dit nooit gedoen nie.

Lekker wekie vir almal, en pas julle self mooi op.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96586 by Driekie
hahahahaha!!!!

Nou giggel ek soos n skoolmeisie!!!

Eendag so rukkie terug toe probeer my man vir Markus leer van die toilet, en hy se toe vir hom:
Jou tollieman gan afval as jy nie in die toilet pieps nie

Net daarna sit ons en kyk tv en klein Markus haak af en se so ewe vir my pa oor sy "telefoon" "Oupa, my tottie nog klein!"

Ons het ons doodgelag!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96581 by sexy~hexy
Moms 2 be...gaan kyk op Reggies se website. Hulle adverteer 3 x 28's Newborn doeke met 'n pak wipes 64's vir slegs R99...dis spotgoedkoop !!! Maar dis slegs 24 - 26 Augustus.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96571 by Paisley
haha ja - tollieman was baba se naam destyds met my bloeding scare sonar die die dr. gedink het sy sien iets tussen die bene - toe doop pappa vir boetie tollieman!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96569 by Driekie
Gats Cornel - not a clue...Ansa?

Hehe Paisley...klink so snaaks as jy dit so stel!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96568 by Paisley
hi klipper!!! jammer oor die AF pyne jong. Dit is aaklig! Ja nee die bbs is al 10cm groter as voor die swangerskap. Ek kan nie voorbly met onderklere nie! ENIGE KLERE for that matter!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account