× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #96562 by Cornel
Hi julle!

Ansa!!!!!!!! Ons het fyn gekookte hoender(in so tamatie water sous) gekry om te eet en rys en pampoen ens......

Dames die van julle wat al miskrame gehad het,hoe lank na die tyd kom AF weer?

Ek het regtig nou geen idee nie (en ek was al 2 keer daar deur).........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96560 by klippie
Hallo Dames!

Paisley - wow, so bly jy chat weer bietjie, kan nie glo jy is al 18 weke nie. Het jou bump pics gesien op FB - baie nice, jy ook seker bly oor daai cool boobs?

Girlas, ek gaan nou nou al weer die pad vat! Het oneindige AF pyn, permanent op pynpille. Moet nou bietjie gaan lê, want sit en staan is te seer. Oi oi oi.

Ankia, bly W is beter! Wie nog? Wat gaan aan? Ek lees al die nuus en teen die tyd ek wil post het ek alles al weer vergeet!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96558 by Lia
Strikkie, ek weet, dis regtig moeilik vir hulle.

Oooh lekker Pais !! Marie gaan Saterdag ook vir een - ons hoop hulle kan die geslag sien.

Girls, ek log nou af, het nog goedjies om te doen. Julle moet 'n heerlike dag he.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96553 by Goggatjies
Hehe Pais - kan nie wag om die 3d foto's te sien nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96551 by Paisley
is true anje! ek onthou net toe ek my stuikie gebreek het kon ek vir 6 weke net op my een boud sit.... Ek weet nou nie hoe gaan borsvoeding werk as ek net op my een boud kan sit nie. Lol!!!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96549 by Paisley
oe oe - ons gaan maandag vir ons 3D!!!!!!!!!!!! ek wonder hoe gaan die ou tollieman in 3d lyk?

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96546 by Paisley
ja strikkie - dit is regtig moeilik vir hulle! My man was platgeslaan oor die results. En op die ouend - was sy morfologie nie te erg nie... eintlik was hy nie die oorsaak dat ons gesukkel het nie, maar eerder die my wispelteurige progesteroon in my LP....

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account