× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #96645 by Driekie
Thanks Charlaine - sal deffies plan maak!!!

Ek moet September deurgaan maar dis vir werk...en dan hopelik in OKtober met my,my ma en tannie se bday...

So iewers moet ons iets inwerk!


Tata Cornel - lekker aandjie!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96644 by marie r
Driekie wanneer gaan julle weer PTA toe? Netnou met Paisley op facebook gechat en sy sê hulle beplan om iewers in September PTA toe te gaan. Dalk kan ons iets reel vir dan. Ek sal ook dan probeer om van die Vaaldriehoek af te kom vir dit. Wil julle almal rerig graag ontmoet.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96643 by Cornel
Dames ek gaan nou eers groet!

Gaan gou vir my vriendin van Portugal kuier....

Lekker aandjie vir julle almal!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96641 by ChaNa
Dankie Driekie.. Bly om te sien dit gaan so goed met jou en baba. Jy beter bietjie vir ons klomp kom kuier ek wil jou ook ontmoet.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96636 by Driekie
Hi Charlaine - jy tel jou "CD31" as jou CD1 so jou siklus is dus 30 dae lank...

Morgs!!!!Wil jy ons almal dan nie n guns doen en toets nie???

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96632 by ChaNa
Morgs toetsssssssssss!!!!!!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96631 by ChaNa
Oky julle gou 'n vragie oor mens se siklus.

Ek gaan my as voorbeeld gebruik. Baie mense vra altyd hoeveel dae is jou siklus, so nou wil ek weet.

Op CD 30 Begin ek spot maar op CD 31 Begin AF eers in volle glorie so dis tel ek dan CD 31 as CD 1. So is my siklus nou 30dae of 31 dae?

Please help

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account