× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #96545 by Lia
Paisley: "OUCH !!!!!!!!" Arme jy, ten minste het jy tyd om jou kop reg te kry vir wat jy ookal besluit. Aan die anderkant, maak nie saak hoe baba uitkom nie, dit gaan seer wees !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96544 by Strik*kie
Aijaijai Paisley dis vrekseer, het myne al 2 keer gekraak so keiser is ook my voorland eendag. Was al so erg dat ek moes gaan vir inspuitings so sterkte!

Anje nee DH nog nie getoets, manlike ego jy weet ;) Maar sal seker voor einde van jaar gaan as niks gebeur.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96542 by Paisley
HAAAAHAAAAA anje - dit is soooo cute!

My man is nie op FB nie, en ek het mos laas 'n udate gehad van die twee manne in my lewe wat my kniee lam maak. Een van ons vriende kuier toe die naweek by ons, en comment iets oor die status... was my man nou TROTS dat ek van hom in my status praat! Die manne is sooo cute!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96538 by Paisley
hehe - anje, my eerste droom van ons "dogtertjie" was dat sy kom, en ons is gladnie voorbereid nie. Het nog niks babastuff gehad nie...

So van noodkeiser gepraat... my stuikie het my begin pla. En ek was mos altyd heavy teen 'n keiser, want ek is bang gat... anyway. Toe vra ek vir dr. hoekom my stuikie pyn, toe vra hy of ek dit al gebreek het - toe onthou ek - JAAA ek het.

So die uiteinde is - op 38w gaan ek weet of my stuiki in my bekken in gebreek het. Dr. sê hulle kan die stuitjie weer afbreek met geboorte, maar oi - ek weet nie - ek dink 'n gebreekte stuikie is seerder as 'n keiser!!!!!!!!!!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96535 by Lia
Girls, ek het gedink dis snaaks, hierdie is my man se facebook status na verlede week se scan:

"8 weeks 3 day's - all systems operational, next scheduled maintenance in 2 weeks time"

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96533 by Lia
Dis eintlik lekker om al hierdie simptome te he, dit laat my swanger voel.

Dis seker dit waaraan ek dink Strikkie. Is jou man al getoets?

Ugh julle, ek het getjank in Private Practice. Dis bietjie te lank om te verduidelik, maar in kort, nadat die vrou met soveel moeite en geen pyn middels gekraam het, is sy dood.

Ek dink nav dit het ek gisteraand gedroom ek kraam, maar baba stres en hartklop is abnormaal en ek word gejaag vir noodkeiser en vir een of ander rede is my man nie daar nie en almal wat ek bel, kry ek nie in die hande en ons het gedink dis 'n seun en toe is dit 'n dogtertjie. Maar ek was meer ontsteld en bekommerd dat daar niemand saam my deur die proses is nie, as wat ek oor die geboorte self was. Lekker deurmekaar.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96532 by Paisley
dames - die moegheid is 'n uitstekende teken dat baba lekker groei. En trust my... dit gaan ook verby. So moet nie skuldig voel om te slaap nie. Dit is heerlik heerlik!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account