× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #94492 by Cornel
Anje al die nuwe fotos wat nou op FB is,het ek geneem terwyl ons in Sa was........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94491 by Driekie
Hehe dankie - julle - my man noem baba "Blapsie" soos in daai hond "Bollie blaps"...weet nie of julle dit ken nie...omdat baba nog in n bolletjie le..

Op die linker kant van die foto is baba se koppie en die hartjie en so aan..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94487 by Goggatjies
Driexter - jou scan foto is pragtig

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94484 by Lia
HI Drix, ek het baba 2 gesien op fb en bietjie Markus phodies geloer. Markus is pragtig !! Baba 2 is nog so klein, dis net amazing !!

Ek het gisteraand net weer besef ek kan nie glo daar is mense wat nie in God glo nie, want alhoewel drs die sperm en eiertjies bymekaar kan uitbring, is daar geen manier om die babatjie te broei sonder dat dit in jou maag is nie. Dis 'n amazing proses en net God kan daarvoor sorg.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94483 by Driekie
Skuus nou sukkel ek - kom ons kyk of die ene werk anders moet julle op fb kyk..die pic en nuwes van Markus is op my profile...

This attachment is hidden for guests.
Please log in or register to see it.

This message has an attachment file.
Please log in or register to see it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94478 by Goggatjies
Hallo driexter

Cornel ek drink 'n multi vitamin, seker my liggaan wat ontslae raak van al die toxins en laat dit my crap voel

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94476 by Lia
Wow Cornel, die plek is lekker groot !! Die ander foto's wat julle gepos het, was dit op vakansie?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account